ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA,
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
E-pos:
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Ashley Erasmus,
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
MASSAVERSPREIDING:
Prosort
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof
skandeer dié QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
62
Biotegnologie kan opbrengste verdubbel teen derde van koste
63
Kry jou splinternuwe
Produksiehandleiding
nou
63
Kan nuwe kultivars die droogte troef?
64
Mielie-invoere verloop vlot danksy graanhanteerders
65
Elke jaar iets nuuts, meer en beter
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Waarheen is Suid-Afrika op pad?
5
Grain SA Point of View:
Where is South Africa heading?
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
66 Kuier saam met Abrie:
Dek in warm herfskleure
67 Wiele vir die plaas:
Nuwe Toyota Fortuner – die absolute SNV
68 E-posse:
‘n Tolhek te koop
Met sy Challenger-reeks bied Barloworld
Agriculture aan Suid-Afrikaanse produsente
toegang tot die enigste trekkers in landbou
wat spesiaal vir rusperbande ontwerp is.
Challenger is die plaaslike rusperbandleier
danksy dié trekkers se vermoë om in die
strafste toestande grond se potensiaal beter
te ontgin en brandstof en tyd te bespaar.
3
Voorblad
/
Cover
Hoe hanteer jy moeilike tye?
D
it gebeur soms in ons lewe dat ons omring word deur
negatiwiteit en omstandighede wat ons drome versmoor
en ons hoop vernietig. In sulke tye voel die lewe soos ‘n
groot berg voor ons waaroor ons nooit gaan kom nie.
Wanneer dit gebeur, voel dit ook asof dit die enigste ding is waaraan
jy kan dink en wat saak maak. Hierdie gevoel is absoluut normaal
en gebeur die een of ander tyd in ons lewe met almal van ons.
Wanneer dit egter verbygaan (niks in die lewe hou vir ewig aan
nie) en ons aanbeweeg het, is ons gewoonlik weer dankbaar oor al
ons seëninge. Dit is juis in hierdie tye wat ons soms agterkom hoe
sterk ons eintlik is, maar ook hoe nodig ons ander mense het.
Ons het nie altyd beheer oor dit wat met ons gebeur nie, maar ons
het wel beheer oor hoe ons gaan optree. Moeilike tye gaan nie net
f
t
f
i
maar gaan eerder daaroor dat ons
Maak ‘n plan en doen wat jy doen na die
beste van jou vermoë
Die gesegde: “’n Boer maak ‘n plan” bestaan nie om dowe neute
nie. Produsente is deur die jare bekend daarvoor dat hulle planne
kan beraam. Wanneer omstandighede moeilik is, is dit egter nog
meer noodsaaklik dat daar positiewe planne gemaak moet word om
te oorleef.
Hier is dit weer belangrik om jou planne met positiewe mense te
bespreek. Hou maar eerder verby die pessimis se plaas en bespreek
jou planne met positiewe persone wat ‘n bydrae gaan maak tot jou
optimisme en energie om jou planne suksesvol uit te voer. Só leer
julle ook van mekaar.
Jy moet ook onthou dat niemand jou gedwing het om ‘n produsent
i
Dit was jou eie keuse Jy moet dus verstaan dat daar
AKTUEEL
– Gee jy energie aan ander mense
of tap jy voortdurend energie uit ander?
KOBUS SERFONTEIN,
hoof: Leierskap en Transformasie: Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool
Denkebestuur
58
DENKEBESTUUR