The Grain SA and Momentum partnership offers the following innovative financial
wellness solutions to members and farmworkers.
•
Funeral cover
Paid on the death of an employee and his /
her partner for up to 2 spouses and 4
children. If the death is due to an accident,
the benefit is doubled.
•
Education benefit
On the death of an employee, a lump sum
education benefit per child for up to 4
children will be paid to the child’s guardian.
•
Hospital cash benefit
If an employee is hospitalised for more than
2 days, an amount is paid per day for up to
180 calendar days.
•
Life cover
A lump sum amount is paid to the
employee’s beneficiaries on his / her death.
•
Disability cover
The employee receives a lump sum payment
if he/she is unable to continue with his/ her
job or most of the job’s duties.
•
Unit Trust
Money will be invested on behalf of
employees into a unit trust savings account
as a form of retirement savings.
Financial Wellness
for Grain SA
Members and Farmworkers
Momentum, a division of MMI Group Limited, an authorised financial services and credit provider.
For more information and a quote request form, go to
www.grainsa.co.zaor call Momentum on 0860 333 334.
These
benefits
are
available from as little
as
R29/month
.
FOKUS
Geldsake en finansiële dienste
Spesiale
Ander voordele van die produk
Die produk behoort maklik-toeganklik te wees met die minimum
administrasie vir werkgewers. ‘n Toegewyde inbelsentrum by
Momentum hanteer die administrasie en eise. Begrafnisdekking
word ook gewaarborg om binne 48 uur uitbetaal te word, mits die
vereiste dokumentasie soos verlang, ontvang word. Momentum be-
skik ook oor ‘n aanlynstelsel wat werkgewers toelaat om die veran-
deringe aan hul personeelkorps maandeliks aanlyn op te dateer.
Vergelyk appels met appels
Wanneer produsente die produk teen ander produkte in die mark
opweeg, is dit belangrik om seker te maak dat hul appels met
appels vergelyk. Daar is verskeie voorwaardes betrokke by die tipe
produkte wat oorweeg moet word.
Wagperiodes en ander voorwaardes
As deel van die voordele wat Momentum bied, het hul doodsdek-
king van ‘n wagperiode gevrywaar indien die betrokke werknemer
voorheen deel was van ‘n soortgelyke skema. Dit gee werkgewers
die nodige gerusstelling dat wagperiodes nie van toepassing sal
wees indien die produk aanvaar word nie. Die wagperiodes se
voorwaardes verskil by die verskillende tipes dekking en produsen-
te word versoek om noukeurig te let op onderskrywingsvoorwaar-
des. Dit is ook belangrik om daarop te let dat alle permanente
werknemers by die produk ingesluit moet word om te kwalifiseer.
Werkgewers kan wel verskillende opsies vir verskillende werkne-
mers kies, maar alle permanente werknemers moet ingesluit word.
Hoe kry produsente toegang
tot die produk?
Graan SA is trots om die voortou met innoverende oplossings in die
landbousektor te neem en ons moedig lede aan om deel te neem
aan die inisiatief. Opbetaalde lede van Graan SA kan die nodige aan-
soekvorms aflaai op Graan SA se webtuiste by
www.grainsa.co.za ,onder die Ledevoordele-seksie. Lede kan ook Momentum se toe-
gewyde inbelsentrum skakel by 0860 333 334.
Indien jy nie ‘n lid is nie en jy graag toegang tot die produk wil
kry, kan jy gerus een van die volgende kontakte by 086 004 7246
skakel om jou lidmaatskap te aktiveer.
NAAM
E-POS
Dirk Kotze
Ledebemarker
dirk@grainsa.co.zaDu Toit Wessels Ledebemarker
(Wes-Kaap)
toit@grainsa.co.zaPatricia Mahlatsi
Lede-administrasie
patricia@grainsa.co.zaElray Stuurman Lede-administrasie
elray.stuurman@
grainsa.co.za
Finansiële welstand vir jou plaaswerkers