Background Image
Previous Page  17 / 72 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 17 / 72 Next Page
Page Background

O

P

T

I

M

A

L

I

S

E

E

R

D

I

E

T

E

G

N

O

L

O

G

I

E

I

N

D

I

E

S

A

A

D

G

E

E

J

O

U

D

E

K

A

L

B

®

S

A

A

D

N

V

O

O

R

S

P

R

O

N

G

E

N

O

E

S

D

I

E

V

O

O

R

D

E

E

L

V

A

N

N

S

T

E

R

K

B

E

G

I

N

E

I

N

D

I

G

S

T

E

R

K

Acceleron

®

die saadbehandelingspakket wat

help om die prestasiepotensiaal

van die

DEKALB

®

-saad wat jy

plant van meet af aan te vergroot.

Deur jou saad vroeg in die seisoen

teen ‘n verskeidenheid van

nematodes, insekte en grond- en

saadgedraagde siektes te beskerm,

optimaliseer

Acceleron

®

vroeg

in die seisoen reeds plantstand,

eenvormigheid en groeikragtigheid

vir verhoogde opbrengspotensiaal.

Acceleron

®

n eksklusiewe

saadbehandelingspakket –

voordelig vanaf dag een.

Saadbehandelingspakket

Kontak gerus ons kliëntediens by: 011 790-8200 of

customercare.sa@monsanto.com

Monsanto,

DEKALB

®

en

Acceleron

®

is geregistreerde handelsname van

Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.

PLANT JOU SUKSES

uppe marketing A12080/SAG

B

E

G

I

N

S

T

E

R

K

As die verandering net tot wisselkoers-

verswakking (met ander woorde meer rande

is nodig om een dollar te koop) beperk

word, veroorsaak dit dat die winsgewend-

heid van die besigheid oor tyd verhoog.

Die inkomste sal met die persentasiever-

andering in die wisselkoers vermeerder.

Wat die kostes betref, sal die totale koste

met minder as die wisselkoerspersentasie-

verandering verhoog bloot omdat nie alle

insette ingevoer word nie.

Daarom sal die wins per hektaar oor tyd

verhoog. Indien die wisselkoersversterking

getoets word, daal die besigheid se wins-

gewendheid oor tyd. Die rede hiervoor

is dat die inkomste vinniger as die uitga-

wes daal.

Die kans dat net die wisselkoers verander,

is ongelukkig byna onmoontlik. Daar is ‘n

algemene verwagting dat die olieprys ook

oor tyd sal styg en dit sal vir seker die kostes

van baie van die insette ook laat styg.

As die aanname gemaak word dat die

oliepryse jaarliks met 10% styg en die

wisselkoers met 10% per jaar verswak

en hierdie inligting word ook in dieselfde

model ingevoer, is dit egter ‘n perd van ‘n

ander kleur.

Die olieprys veroorsaak dat die direkte

produksiekoste in hierdie model met on-

geveer 17% styg, terwyl die produkpryse

net met 10% styg. Die gevolg is dat die

netto boerderywins dan eksponensieel

oor tyd daal. Indien hierdie eksponensiële

daling gestuit moet word, sal die pryse

van die gewasse, behalwe die wisselkoers-

verandering, ook internasionaal met tussen

4% en 5% moet styg.

Prysbestuur en verskansing

As die internasionale pryse egter nie styg

nie, is daar nie veel wat ‘n produsent kan

doen nie. Die belangrikste is om seker

te maak dat alles in die produksieproses

100% gedoen word. Verder moet gesorg

word dat die produkpryse so goed moontlik

bestuur en verskans word.

Dit is interessant dat ‘n konstante verhoging

van 5% in opbrengs oor tyd ‘n effektiewe

teenvoeter vir die styging in produksiekoste

is. As die plaaslike produkpryse met 5%

verhoog word deur byvoorbeeld beter be-

marking en verskansing, kan dit alleen nie

die effek van die wisselkoersverswakking

uitkanselleer nie. Die plaaslike pryse moet

rondom 8% verhoog, voor dit opsigself

die wisselkoersverswakkingseffek uitkan-

selleer.

Om egter net aandag aan produksie te gee

en van prysbestuur te vergeet, sal fataal

wees. Indien die produksie met 5% ver-

hoog word en as gevolg van swak prysbe-

stuur is die pryse 5% onder die verwagte

pryse, lei dit tot ‘n nog groter verlies as

wanneer daar niks gedoen is nie.

Die wisselkoers is ‘n faktor wat nie net oor

die hoof gesien kan word nie. Dit is en bly

belangrik om die effek van ‘n verandering

in die wisselkoers te verstaan en te bestuur.

Doen dus moeite om die wisselkoersver-

wagtinge te bestudeer en gebruik hierdie

inligting om jou aankope en verkope teen

te meet.

Vir meer inligting oor wisselkoersverande-

ringe en die effek daarvan, kontak die outeur

by 082 759 2991.