Background Image
Previous Page  87 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 87 / 116 Next Page
Page Background

85

March 2016

1: Die Bruwers van Genade Boerdery:

Klein Vickie, Vickie, Hannes en Gerhard.

2: Pa Vickie en ma Trisa (links) saam met

hulle kinders en kleinkinders. Agter:

Gerhard, Liezel met Jean in die arms en

Almyne en voor klein Vickie, LJ, Lodewyk,

Louis en Hannes.

3: Dié besproeiingsboerdery produseer

hoofsaaklik mielies, koring, katoen,

lusern, aartappels, grondbone en ‘n bietjie

saadsonneblom.

4a: ‘n Mooi stand grondbone. Die bone

word só geplant dat dit maklik meganies

hanteer kan word.

4b: Grondboonproewe word aangeplant

om te bepaal watter kultivar die beste in

hul boerdery sal presteer.

5: Van Genade Boerdery se besproei-

ingsmielies in kontras met die droë

omgewing van Douglas.

1

2

4a

4b

3

5