7
WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Graan SA se pas afgelope 50ste NAMPO Oesdag het behoorlik die rekords laat spat. ‘n Rekord-bywoning
van 75 116 is behaal en die meeste uitstallers ooit – altesaam 685 – het deelgeneem.
Grain SA’s recent 50th NAMPO Harvest Day literally shattered the records. A record attendance of
75 116 was achieved and the highest number of exhibitors ever – a total of 685 – participated.
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
In die Wes-Kaap maak landbou-chemikalieë tussen 16% en 20%
van ‘n koringprodusent se lopende produksiekoste uit.
– Corné Louw (senior ekonoom: Graan SA) – geneem uit
Inset-oorsig op bladsy 34 van die uitgawe
‘n Rekord-getal mense het NAMPO vanjaar bygewoon.
Die aantal ligte vliegtuie en helikopters wat tydens NAMPO 2016
op NAMPO Park geland het.
– Syfers verskaf deur Graan SA
448
16% - 20%
75 116
June 2016
Nation in Conversation
wrapped up four
days of filming at the NAMPO Harvest
Day in Bothaville which saw ten panel
discussions on burning issues in agri-
culture being tackled head-on by some
of the sector’s most knowledgeable
experts. All the episodes are available
on
YouTube
, and will be broadcast on
various TV platforms. Visit the
Nation in Conversation
web-
site for more information.
– Press release on 20 May 2016
“Die reën wat die graanproduksiegebied onlangs gekry het,
het produsente se gemoedstoestand goed gedoen. Dit het
nie geld of graan gereën nie, maar hoop.”
– Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA, tydens
NAMPO 2016
“Die NAMPO Oesdag het oor die afgelope halfeeu ontwik-
kel tot ‘n handelsmerk wat moderne landbou in Suid-Afrika
akkuraat uitbeeld. Dit spreek tot die algemene publiek as
verbruikers van ons landbouprodukte; dit spreek tot alle
produsente in ons land; dit spreek tot besluitnemers in
regeringskringe en die bedryf; dit spreek selfs tot die in-
ternasionale arena en die groeiende belangstelling uit die
buiteland bevestig dit.”
– Cobus van Coller, NAMPO Oesdagvoorsitter