ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA,
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
E-pos:
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Ashley Erasmus,
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.zaGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof
skandeer dié QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
58
Gaan ek in die nuwe seisoen vir produksiekrediet
kwalifiseer?
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Leer ons dan nooit?
5
Grain SA Point of View:
Don’t we ever learn?
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
59 Wiele vir die plaas:
Mahindra Scorpio Pik-Up-bakkies:
Stewige bakkies wat waarde bied
60 E-posse:
In die skadu van ‘n reus
Deur John Deere Financial plaas ons jou,
die produsent, in die posisie om die nuutste
John Deere-tegnologie teen persoonlik-
gestruktureerde finansiering te bekom.
3
Voorblad
/
Cover
ǯ
D
it is alreeds bekend dat die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-
KGI) betrokke is by ‘n projek in samewerking met die Uni-
versiteit van Pretoria en Aartappels Suid-Afrika by die
monitering van plantluise wat plantvirussiektes kan oordra.
Die projek is daarop gemik om plantluisgetalle wat die garsgeel-
dwergvirus na koring en aartappelvirusse na aartappels kan oordra,
te monitor. Die inligting word aan die produsente deurgegee sodat
hulle ‘n besluit oor die beheer van virusoordrag kan maak.
Aartappels Suid-Afrika monitor die plantluisgetalle met behulp van
nege suigvalle, terwyl die LNR-KGI vier suigvalle tot die netwerk
toegevoeg het. Aangesien sommige plantluisspesies op ‘n wye
reeks gasheerplante voed, is hulle in staat om virussiektes na beide
gewasse oor te dra. Een van die heel bekendste plantluise wat
dit kan doen, is hawerluise (
Foto 1
). Sedert die vorige artikel in
SA Graan/Grain
, het daar nog ‘n jaar verloop waarin daar data inge-
samel is.
Luisgetalle en droogte?
Gedurende 2015 het plantluisgetalle redelik sterk afgeplat in die
meestevandiegebiedeen ‘nhelepaarspesieshetniegedurendedie
tydperk in die gebiede voorgekom nie (
Tabel 1
). Dit kan hoofsaaklik
toegeskryf word aan droogtetoestande wat die beskikbaarheid van
gasheerplante en dus die plantluispopulasiegroei beïnvloed het.
‘n Afleiding wat mens onmiddellik wil maak,
is dat virusoordrag nie in droë jare belangrik
is nie. Dit is egter nie waar nie, want
sommige plantluisspesies kom dan juis reg
in die middel van die koringseisoen voor.
Vlugpieke kan skuif
In die Brits-omgewing het die hawerluis
gedurende 2015
in redelik gemiddelde
getalle tussenJanuarieenMaartvoorgekom
(
Grafiek 1
). ‘n Tweede, groter piek het egter
tussen Junie en Augustus voorgekom.
Hierdie piek was reg in die middel van
die groeiseisoen vir koring (Grafiek 1).
Die voorkoms van sulke getalle kan baie
gevaarlik wees, sou die hawerluise met die
garsgeeldwergvirus besmet wees.
Onbevestigde berigte van virusbesmet-
tings in koringlande in die gebied het voor-
gekom. Hoewel die totale plantluisgetalle
van die jaar minder was, was die versprei-
ding van só ‘n aard dat dit gevaarlik was
(Grafiek 1). Ons kan dus nie uit die data die
afleiding maak dat die virusprobleem in
droër jare kleiner is nie.
Die voorkoms van garsgeeldwergvirus in
gasheerplante waarvandaan die plantluise
migreer het, was moontlik baie laag en
het uitbraak beperk. Mielieplantluise het
i
di
B it
OP PLAASVLAK
Koring / Koringluise / Virusbesmetting
Geïntegreerde plaagbeheer
GODDY PRINSLOO,
LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Grafiek 1: Vlugpatrone van koringluise in die Brits-omgewing tesame met klimaatdata. Die gekleurde
blok dui die tydperk aan wanneer koring sensitief is vir virusbesmetting.
28
GEÏNTEGREERDE PLAAGBEHEER