SA Graan Junie 2014 - page 30

1
143
5
1: Hierdiemannehet Husqvarna senaamhooggehoubyNAMPO 2014. Hulle isGreggSteyn (bestuurder) enGerharddeBruin (bestuurder); hier
sit hulle elkeen op ‘n 2142-trekker wat ‘n doeltreffende tuintrekker is met ‘n kragtige Endurance-enjin gedryf deur Briggs & Stratton. Dit is ‘n
gemaklike enbetroubare trekkermet pedaalbeheerde, hidrostatieseoordrag.
2: K2Agri het onlangs ‘n nuwe kultivar, naamlik die KKS 8216 BR en KKS 8216 R, bekend gestel wat vanjaar in volume beskikbaar is. Dié kulti-
var is ‘n besproeiingskultivar en aard veral goed in dieNoord-Kaap besproeiingsgebied. Nico Janse van Rensburg (saadbemarker: Noordwes),
Gerhard Engelbrecht (sojaboon- en koring-produkspesialis), Harry le Roux (verkoopsverteenwoordiger: Noordwes) en Willem Engelbrecht
(bestuurder: akkerbougewasse) stal dié kultivar byNAMPOuit.
3: Nick Kelbrick (verkoopsbestuurder: pompe) en Marius Hartman (bestuurder: winkels) van McBeans vertoon hier ‘n 700 liter vuurvegters-
eenheid. Hierdieeenheidhet ‘nNormac-pompen ‘nHondaGX-160enjin. Dit is toegerusmet twee60m rubberpype, kompleetmet ‘nuitligraam.
4:DiemannevanNewHolland, LouisFourie (produkbestuurder),Ockert Scheepers (produkbestuurder),QuintusSmit (streeksbestuurder:Wes-
Kaap),ManfredRoth (tegnieseareabestuurder: sentralegebied) enRoelfStofberg (produkbestuurder), staanby ‘nCR9080NewHolland-stroper
met ‘ngraantenkkapasiteit van 11 500/12 300 liter en ‘n snywydte van 7,62m - 10,67m.
5: JacquesCoetzee (produkbestuurder) enTheoRoux (bemarker) (voor), JohanCoetzer (bemarker) (middel) enLombardvanDyk (takbestuurder:
Standerton) (agter) vanNorthmec by ‘n 500perdekragCaseSteiger quadtrac-trekkermet rusperbande.
6: Peake Equipment het by vanjaar se NAMPOOesdag ‘nMini Peake enkeltenk-sproeier uitgestal met ‘n voorgemonteerde spuitbalk en 2,2m
grondvryhoogte. JohnDenton (voorman), AmpieBarnard (werktuigkundige), PatrickKhoza (sweiser) enDonaldPeake (eienaar) het dié stalletjie
beman.
2
3
4
6
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
Junie 2014
28
1...,20,21,22,23,24,25,26,27,28,29 31,32,33,34,35,36,37,38,39,40,...84
Powered by FlippingBook