Innoverend
Kwaliteit
Genetika
Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika
l¬ÒƬǗƔƘƘǗƖƔƗǗƝƜƔƔǗƫǗl¬ÒƬǗƔƕƜǗƖƝƗǗƕƖƗƗǗ
l¬ÒƬǗƔƕƔǗƕƘƔǗƔƜƗƝǗƫǗl¬ÒƬǗƔƕƖǗƖƙƖǗƚƜƘƝ
www.saadbemarking.co.zaVerdien gratis
Agri
Bonus
punte eksklusief
verkrygbaar vanaf K2 Saad. KKSB is 'n vennoot
van Agribonus. Tel: 012 843 5660.
Die alles-in-een
saadverskaffer
Sorghum
(Glukosiedes)
ƫǗ
Jumbo
- 12.5 - 25 kg/ha*
ƫǗ
Sentop
- 25 - 37.5 kg/ha*
Roket
(Glukosinilate)
ƫǗ
Nemat
- 6 - 8 kg/ha*
Mosterd
(Glukosinilate)
ƫǗ
Fumigreen
- 8 - 12.5 kg/ha*
ƫǗ
Caliente 119
- 8 - 12.5 kg/ha*
Groenbemest ing
* Saaidigtheid kg/ha onder besproeiing
Riglyne vir die aanplant
van Bt-mielies
Met die aankoop van Bt-saad, word ‘n teg-
nologie-ooreenkoms onderteken, waarin ‘n
produsent onderneem dat die saad volgens
voorgeskrewe riglyne aangeplant sal word.
Een van die belangrikste riglyne sluit die
plant van ‘n toevlugsarea in. Daar is twee
opsies wat gevolg kan word: Óf ‘n 5%-aan-
planting van nie-Bt-saad waar stronkboor-
ders nie chemies beheer mag word nie, óf
‘n 20%-aanplanting van nie-Bt-saad waar
die chemiese beheer van stronkboorders
wel toegepas kan word. Indien die 5%-op-
sie uitgeoefen word, moet elke 100 ha mie-
lies aangeplant, uit 5 ha nie-Bt-mielies en
95 ha Bt-mielies bestaan. Sou die 20%-op-
sie uitgeoefen word, moet elke 100 ha mie-
lies dus uit 20 ha nie-Bt-mielies en 80 ha
Bt-mielies bestaan. Bykomend tot die ver-
eiste persentasie nie-Bt-mielies, is daar ook
spesifieke maatreëls wat geld by die aan-
planting van ‘n toevlugsarea:
Toevlugsareas moet onder andere so
geposisioneer word dat Bt-mielies nie
verder as 400 m vanaf ‘n toevlugsarea
aangeplant word nie.
Dit moet ten minste twee buitegrense
van die Bt-aanplanting dek.
Dit mag nie uit minder as ses rye be-
staan nie.
Toevlugplante mag nie tussen Bt-plante
geposisioneer wees nie.
Mielies wat in die toevlugsarea geplant
word, moet dieselfde groeitempo as die Bt-
mielies hê en moet ook binne sewe dae van
mekaar geplant word.
KULTIVAR
2016
60 DP/SAK
2017
60 DP/SAK
∆
%
Witmielies
GM-kultivars
IMP 52-11 B
2 400
2 500
4,2
IMP 52-11 R
2 530
2 800
10,7
IMP 53-49 B
2 450
2 650
8,2
Gemiddeld
2 460
2 650
7,7
Geelmielies
IMP 51-92
2 000
2 000
0,0
SC 608*
1 850
2 000
8,1
IMP 52-12
2 100
2 400
14,3
SC 506*
1 850
2 000
8,1
Gemiddeld
1 870
2 100
7,6
GM-kultivars
IMP 51-22 B
2 500
2 600
4,0
IMP 50-10 B**
3 100
3 300
6,5
IMP 50-10 R**
3 200
3 350
4,7
IMP 50-10 BR**
3 450
3 600
4,3
IMP 52-12 R
2 450
2 800
14,3
Gemiddeld
2 940
3 130
6,8
Nuwe kultivars
IMP 51-22 BR
3 000
IMP 52-12 BR
3 000
Agricol
TABEL 1: MIELIESAADPRYSE.
* = 25 kg per sak
**80 DP/sak = 80 000 pitte per sak
69
July 2017
KULTIVAR
2016
80 DP/SAK
2017
80 DP/SAK
∆
%
Witmielies
LS 8537
2 775
2 755
-0,7
Gemiddeld
2 152
2 755
-0,7
GM-kultivars
LS 8533 R
3 715
4 080
9,8
LS 8535 B
2 500
2 535
1,4
LS 8539 B
3 593
4 060
13,0
LS 8541 BR
3 855
4 330
12,3
Gemiddeld
3 416
3 751
9,1
Geelmielies
LS 8518
3 006
3 390
12,8
LS 8526
3 006
3 390
12,8
LG 3607
3 050
3 430
12,5
LS 8542
3 050
3 430
12,5
Gemiddeld
3 006
3 410
12,6
GM-kultivars
LS 8536 B
3 593
4 260
18,6
LS 8538 R
3 593
4 050
12,7
Gemiddeld
3 593
4 155
15,6
Nuwe kultivars
LG 31.642 R
4 250
LG 31.644 R
4 250
Link Seed
80 DP/sak = 80 000 pitte per sak