TERUGBLIK
NAMPO 2017
Spesiale
Julie 2017
14
Danie Terblanche, Org van Vuuren, Dawie Maré en Divan Coetzee
(almal van Sannieshof) gesels oor ‘n stomende koppie koffie.
By die Oesdag ontmoet ou vriende en vriende wat ver van mekaar bly:
Sue en Peter Steyl (Zimbabwe), links en regs, saam met John en
Antoinette Callender-Easby (Christiana).
Sinelizwi Fakade (ontwikkelingskoördineerder: Graan SA)
verduidelik aan Nobantu Mhaga en Dyamluti Goqweni (Willowvale)
by die Graan SA NAMPO Belewenissentrum hoe dié geen-
bewerkingsplanter werk.
Anton Botha (dagbestuurslid van Graan SA), Werner Erasmus (Pretoria),
Johannes Gouws (Bultfontein) en FC Jansen (Pretoria) rus vir ‘n
oomblik hul moeë voete by die ledelokaal voordat hulle die Oesdag-
terrein verder verken.
Bart Harmse (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 11) saam met
Louis Bezuidenhout (Middelburg), Leon Cass (Middelburg) en
Tok van der Walt (Delareyville).
Die grootste NAMPO Oesdag nog
SA Graan
en Snappy Chef
NAMPO wenners aangekondig
Baie geluk aan mnr Lourens Eksteen van Ficksburg en
me Anke Hiestermann van Piet Retief wat elkeen ’n Snappy
Chef prys ter waarde van R4 497 in die
SA Graan
en Snappy
Chef kompetisie (wat in die NAMPO-uitgawe van
SA Graan
geadverteer is) gewen het! Lekker kook!