Background Image
Previous Page  19 / 108 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 19 / 108 Next Page
Page Background

wat ingevoer word, ook vir plaaslike

produksie beskikbaar moet wees.

Voorts het produsente aangedui dat

GMO-tegnologie uiters belangrik is vir

voedselsekerheid.

Daar was ook ‘n baie sterk aanduiding

dat die koring-, gars-, grondbone-

en sorghum-graderingsregulasies wel

moet verander: Onderskeidelik 92%,

82%, 75% en 69% van die afgevaardig-

des het so gevoel.

Kongres het oor die algemeen aan-

gedui dat hulle die beginsel van grond-

hervorming binne die bestek van die

Grondwet ondersteun.

Kongres het ook aangedui dat die

regering se ondersteuning nodig is

in terme van gewasversekering, die

befondsing van navorsing en onder-

steuningsmaatreëls in terme van

finansiering.

Meer as 90% van die kongresafge-

vaardigdes het aangedui dat die titel-

akte die belangrikste item is met die

oog daarop om gewasversekering uit

te neem.

Dit is slegs ‘n klein deeltjie van die terugvoer

rakende die strategiese en regulatoriese

vrae wat by Kongres gevra is. Dit is belang-

rik om aan elke afgevaardigde die geleent-

heid te bied om leiding en terugvoer aan

Graan SA te voorsien. Hierdie inligting word

deur die leiers van die organisasie aan-

gewend om ‘n volhoubare graanindustrie

te laat realiseer en dit in stand te hou.

‘n Opvolgartikel in die Augustus-uitgawe

sal meer terugvoer bied oor die finansiële

vrae wat by Kongres gevra is

. Graan SA

bedank elke produsent wat aan hierdie

belangrike proses deelgeneem het.

Grafiek 3: Strategies-belangrike fokusareas.

Grafiek 4: Belangrikste areas in terme van winsgewendheid.

Grafiek 5: Fokuspunte in terme van mens-ontwikkeling.

Cut losses with

PRECISION

Plant with

VISION

Process Monitor

for Air Seeders

‡

Area

‡

Speed

‡

Tacho up to 4 axles

‡

Alarm on each function

‡

Easy to install

‡

Bin / Tank full

‡

Bin / Tank empty

Proudly Made

in South Africa

Tel: 012 345 3193

Fax: 012 345 6763

Web:

www.electrolee.co.za

Email:

info@electrolee.co.za

Sales:

sales@electrolee.co.za

Planter Monitor

‡

Seed per 100m per row, seed population

‡

Hectares worked and much more

‡

Easy to install and maintain

‡

Fertiliser and turning of axles

‡

Can be applied to most planters

‡

Real tough, rust and water resistant

Graan SA/Sasol fotokompetisie

– Hendrik de Waal 2016