TERUGBLIK
NAMPO 2017
Spesiale
Corrie en Izak Lange (Kestell) het by die ledelokaal aangedoen om te
kom kyk watter vriende en ander bekendes hulle daar raakloop.
Lede kon ligte versnaperinge deur die dag en ‘n gebruiklike koue
lafenis vir die kele na middagete geniet: Mundus Joubert (Clocolan),
Hugo Joubert, Wessel Wessels (Marquard), Hendrik Wessels (Marquard)
en Wessel Wessels (Komatipoort).
Rand Agri (een van Graan SA se vorderingsagente op Middelburg) se
manne het ook by die ledelokaal kom oë wys. Voor: Gerrit van der Walt,
Dirk Kotze (ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA) en
Herman Viljoen. Agter: Ampie Rossouw.
Al die pad van Prieska: Ma Marelize en pa Johan de Villiers saam met
hulle drie dogters: Jannae, Charlize en Annemie.
Johan van Huyssteen (wenner van die 2017 Vrystaat Landbou Jongboer
van die Jaar-kompetisie) het die netwerkgeleenthede met medepro-
dusente en die Graan SA-ekonome goed benut. Hier is hy saam met
Corné Louw (senior ekonoom: Insette, Graan SA).
Met die intrapslag by die ledelokaal het die heerlike aroma van
koffie lede begroet en meer as 3 000 cappuccino’s en warm
sjokolades is gedurende die week deur die
baristas
bedien. Hier
is Frikkie van der Merwe (Klerksdorp), Kallie (jr) Eksteen, Kallie (sr)
en Obie Eksteen (Clocolan).
Die grootste NAMPO Oesdag nog
13
July 2017