

TERUGBLIK
NAMPO 2017
Spesiale
Julie 2017
10
Die Roux-familie het sommer van die NAMPO Oesdag ‘n heerlike
familie-uitstappie gemaak. Voor: Oupa Izak en ouma Annatjie Roux
(Chrissiesmeer) saam met klein Stian en Adeley Roux asook Hannes
en Sorika Roux. Agter: Gys en Liezelle Roux (Centurion).
Oud en jonk het soos gewoonlik tuis gevoel in die ledelokaal. Voor:
Joan en Jan Swart (Kestell) met klein Nevinn Schmidt op die skoot.
Agter: Adriaan Swart en Petece Schmidt.
Tim, Jenny en Barry Hodgkinson (Nottingham Road) het vroegoggend
by die ledelokaal aangedoen voor hulle die Oesdagterrein gaan
verken het.
Laatmiddag is daar kopstukke op die stoep by die ledelokaal gesels.
Van links na regs om die tafel is: Milne Bredenkamp (Bultfontein),
Koos Barnard, Jaco Vosloo, Pieter Wolfaardt (jr), Jantie van Dyk
en Pieter Wolfaardt (sr) (almal van Hoopstad).
Met ‘n koppie koffie agter die blad sien ‘n mens weer kans vir die baie
stap by NAMPO: Francois en Annatjie Rousseau (Lichtenburg).
Net gou ‘n bietjie boeretroos geniet voor hulle die Oesdag aandurf:
Michael Jacobs, Johannes Potgieter en Schalk Germishuys (almal
van Douglas).
Die grootste NAMPO Oesdag nog