

Jóú greep op die mark
Tel: +27 (18) 633-1030 Faks: +27 (18) 633-1902
www.nwk.co.zaSCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740 SUID-AFRIKA
E-POS:
graan@nwk.co.zaIn graanboerdery is ‘n betroubare diensverskaffer vir jou goud werd. En dit hoort so, want die
sekuriteit wat ‘n vennoot soos NWK Graan bied, skilder ‘n positiewe prentjie.
Ons bied ‘n uitgebreide pakket graanbemarkingsopsies en koste-effektiewe silodienste.
Balanseer jou prysbestuur deur middel van ons kundige portefeuljebestuur en gesels selfs
vandag nog met ons opbergingspesialis.
Graan
Kies jou graanvennoot reg
Droom saam;
wen saam
www.
infoworks
.biz
NWK Beperk is ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (lisensienr. 44998) en ‘n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)