

By
RCL FOODS Animal Feed
is elke boer belangrik en dra ons jou belange op die hart ... juis omdat jy en jou diere net
die beste verdien. As dierevoerspesialis hou ons jou op koers met die beste en grootste verskeidenheid in dierevoeding.
Derhalwe kan jy staatmaak op die wetenskaplike en tegniese kundigheid van ons verkoopspan; op beter produkinnovasie,
beter voedingsprogramme en beter dienslewering. Met ons twee voorste handelsname,
Molatek
en
EPOL
, onder een dak,
trek jy boonop voordeel uit ons produkverskeidenheid vir ’n wye verskeidenheid dierespesies. Ons produkte dek vleisbeeste,
melkbeeste, skape, bokke, wild, pluimvee, varke, perde, volstruise en nog meer.
Jy hoef dus net RCL FOODS Animal Feed te skakel vir al jou voerbenodigdhede.
RCL FOODS Animal Feed
gee jou meer as net ‘n verskeidenheid van dierevoeding.
RCL FOODS:
www.rclfoods.comEPOL:
+27 (0)31 242-8600 |
www.epol.co.zaMOLATEK:
+27 (0)13 791-1036 |
www.molatek.co.zaMeer veevoer
na meer boere,
meer dikwels
ANIMAL FEED
uppemarketingA14460/SAG