Background Image
Previous Page  78 / 100 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 78 / 100 Next Page
Page Background

Met spuittoerusting is akkuraatheid alles. En

met Jacto is jy verseker van die soort raakvat

gehalte wat hierdie puik reeks toerusting

’n wêreldleier gemaak het.

As die oudste

landboumaatskappy van sy soort in Suid-Afrika, maak Northmec steeds die wêreld se voorste

tegnologie en die mees vertroude name in landboutoerusting aan boere beskikbaar. Voeg

daarby ’n hoogs opgeleide en ervare span spesialiste wat landwyd advies, ondersteuning

en onderhoud verskaf, en jy weet jy het reg gekies. Northmec – voorwaar ’n naam om te

onthou. Vir meer inligting, kliek op www.

northmec.co.za of skakel 011 9222 300.

Vat raak

met Jacto

Tindrum 16/034

Die staal in jou strategie.

Tel: 011 9222 300

Faks: 011 9222 358

www.northmec.co.za