Background Image
Previous Page  5 / 100 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 5 / 100 Next Page
Page Background

ISSN 1814-1676

EIENAAR/UITGEWER

GRAAN SA,

POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040

Tel: 086 004 7246

E-pos:

www.grainsa.co.za

SUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING

(ADRESVERANDERINGE):

Marina Kleynhans

SA GRAAN/GRAIN,

POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660

Tel: 086 004 7246

E-pos:

marina@grainsa.co.za

REDAKSIE

BESTURENDE REDAKTEUR:

Johan Smit

Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806

E-pos:

johan@infoworks.biz

REDAKTEUR:

Estie de Villiers

Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449

E-pos:

estiedv@mweb.co.za

REDAKSIONELE ASSISTENT:

Elmien Bosch

Tel: 018 468 2716 • E-pos:

elmien@infoworks.biz

GRAFIESE ONTWERP:

Ashley Erasmus,

Infoworks Media Publishing

Tel: 018 468 2716 • E-pos

:

ashley@infoworks.biz

DRUKWERK:

Colorpress

Tel: 011 493 8622

MASSAVERSPREIDING:

Prosource

Tel: 011 791 0410

SPOTPRENTTEKENAAR:

Frans Esterhuyse

ADVERTENSIEVERKOPE

KOLBE MEDIA – Kaapstad

Jurgen van Onselen

Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874

E-pos:

jurgen@kolbemedia.co.za

GRAAN SA HOOFKANTOOR

Blok C, Alenti Office Park

Witheritestraat 457

Die Wilgers

Pretoria

0041

Tel: 086 004 7246

Faks: 012 807 3166

Besoek Graan SA by

www.grainsa.co.za

of

skandeer dié QR-kode:

• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad

is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening

van Graan SA nie.

The opinions expressed by contributors are their own.

They do not necessarily express the opinion of Grain SA.

• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-

inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.

´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-

tion´ articles may contain facts on commercial products.

ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-

ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie

tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-

hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet

op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.

86 Politieke ontleding:

Die verkiesing is nié net nog

‘n verkiesing nie

88

Wat behels die nuwe onteieningswet?

90 Graan SA/Sasol fotokompetisie:

Moenie van beligting vergeet nie

90

Hans lê finaal sy pen neer

RUBRIEKE

/

FEATURES

4

Graan SA Standpunt:

Nóú moet ons koelkop bly

5

Grain SA Point of View:

Now we have to remain level-headed

5

Uit die Woord

7

Om die waarheid te sê...

7

Op die kantlyn

93 Kuier saam met Abrie:

Welkom by Alice in Wonderland...

95 Wiele vir die plaas:

Totsiens ou grote…vaarwel aan die

Land Rover Defender

96 E-posse:

‘n Bedreigde spesie

Deur John Deere Financial plaas ons jou,

die produsent, in die posisie om die nuutste

John Deere-tegnologie teen persoonlik-

gestruktureerde finansiering te bekom.

3

Voorblad

/

Cover

Julie 2016

82

‘N RUSTIGE OU

met ‘n brandende passie vir landbou

S

A Graan/Grain

het Graan SA se voorsitter, Jaco Minnaar,

net eers ‘n kansie gegee om behoorlik sy sit in die saal

te kry, voor ons met hom gesels het oor sy nuwe ver-

antwoordelikheid, sy boerdery en die organisasiewat hom

na aandiehart lê.

Versprei jou risiko

Risikoverspreiding is, volgens hom, vandag die sleutelwoord. “Daar

is verskeiemaniere om dit te doen, byvoorbeeld deur verskillende

gewasse te plant en teen verskillende planttye te plant. Dit is ook

belangrikdatal jougrondnie ineengebiedofnabyaanmekaar isnie.

“Ja, dit is heerlik as al jou grond langsmekaar is en jy nie ver hoef

te ry nie,maar vanjaar het weer eens gewys wat droogte en reën

wat kol-kol voorkom, kan doen. As al jou boerdery-aktiwiteite

gekonsentreer is,mis die een bui reën jou dalk net-net of ‘n haelbui

tref alles,” vertelhy.

Volgenshom is risikoverspreidingsopsieswaarna ‘ngraanprodusent

vandag kan kyk goeiewisselbougewasse, verminderde bewerking,

opbou van grondkwaliteit, ‘n goeie veefaktor en selfswild.Dit sluit

ookbeleggingsbuite joueieboerdery in,maarhywaarsku:Fokusop

beleggingswatgroei enwaarde toevoeg.

“Dit is uiters gevaarlik om al jou eiers in eenmandjie te hê.Droogte

in Suid-Afrika is ‘n gegewe – veral verder na diewestekant. En die

koste van produksie het só hoog geraak, dat jy in een jaar alles

kan verloor. In sommige gebiede is die produksiekoste van graan

onrusbarendnaby aandie totalewaarde vangrond!”

Dié graanprodusent is self betrokke by die teel vanwild. Hy brei ‘n

bietjie daaroor uit. “Met die hoëwaarde vanwild, kan klein stukkies

weiding nou effektief benut word deur hoëwaarde-wildspesies en

só help om jou boerdery te diversifiseer.Die regte spesies is egter

uitersbelangrik.

“Die basis van die wildmark sal altyd in die trofee- en jagbedryf

wees. Jou risiko is beduidend kleiner as die spesies waarmee jy

teel,goed indiémarkgevestig isendiewaardevan joudiere relatief

nabyhieraan is.

“Wanneer daar na die goedkoper wild gekyk word, moet jy eko-

nomie van skaal hêomdie som te laat klop,maar as jy hoërwaarde-

spesies soosbuffels, swartwitpense enbastergemsbokkeoorweeg,

klopdie somop ‘n klein skaal.

“Hierdie trofeewild sewaardeword ook in dollar-terme gemeet.Dit

isdusboonop ‘ngoeie rand-verskanser,”meenhy.

Jaco verduidelik dat kleurvariasie in diere die afgelope paar jaar ‘n

baie goeie belegging was,maar dat die risiko hoog is, aangesien

daar nie ‘n volhoubaremark daarvoor is nie. “Die probleemmet die

kleurvariasie in wild is ook dat die variasies in diemeeste gevalle

van swakker gehalte is as die opregte diere.” Sy raad is om dalk

eerder te kykna spesieswaarditniediegeval isnie.

Die seisoen wat voorlê

Die nuwe produksieseisoen klop aan die deur en produsente is

reedsbesigomhulpotlodeskerp temaakenhulbeplanning tedoen.

SAGraan/Grain

wouweetwatter raadhethyvirprodusente rakende

dienuweproduksieseisoen?

Sonder aarseling antwoord hy: “Sorg betyds dat jou finansiering

in plek is – praat vroeg genoeg met jou finansierder. Pryse gaan

waarskynlik heelwat gedurende die seisoen beweeg, so as jy op ‘n

gewasbesluit,maak tenminste ‘nminimumprys vas.

“Besluit oordeelkundig. Om witmielies teen uitvoerpariteit te pro-

duseer kan ‘n risiko wees – in Suid-Afrika kan ‘nmens nie op die

lang termyn teen uitvoerpariteit produseer nie. Daar is dalk ander

gewasse wat meer winsgewend verbou kan word. Sorg dat jou

toerusting reg is voor die seisoen. Diemeeste produsente kan nie

vanjaar foute bekostig nie. Bestuur jou risiko’s enmoenie onnodig

kanse vat met grondvog, gewasse, finansiering en skuld nie,”

benadrukhy.

83

July 2016

AKTUEEL

ProÀel

– Ontmoet Graan SA se nuwe voorsitter

ESTIEDEVILLIERS,

redakteur:

SAGraan/Grain

Hy beklemtoon ook hoe belangrik rekordhouding en beplanning is.

“Om temeet, is om te weet. Sonder goeie rekords, is beplanning

uitersmoeilik. ‘nMens se geheue ismaar kort – en ek sê dit uit eie

ondervinding.Historiese inligting,hetsyoorproduksieof finansieel,

is alhoe jy salweetofdaar vorderinggemaakword.

“Hierop kan foute of goeie besluite uitgewys word, waarop daar

dan virdie toekoms voortgebou kanword.Sonderpresisieboerdery

hetmy boerderywaarskynlik vandag niemeer bestaan nie. En dit

maak júís produksierekords en beplanning heelwatmakliker, want

nou kan ek elke stukkie vanmygrondmeet, aanpas enbeplan.Dele

watnie ekonomies isom tebewerknie,wordniemeergeplantnie,”

antwoordhy.

Jacobreiuitoorpresisieboerdery. “Waarekboer isdiegrondenogal

wisselvallig. In normale jarewisselmielieopbrengstemaklik tussen

2 t/ha en 10 t/ha in dieselfde stroperbaan en juis daaroor kan jy nie

alles op dieselfdemanier bestuur nie. Diemeer effektiewemanier

vanbenuttingmaak ‘nwesenlike verskil inwinsgewendheid.”

Hy het agterkom dat – selfs na 15 jaar se varieerbare toediening

– sekere goeie dele steeds net beter raak. “Ek doen varieerbare

toediening van kalk, kunsmis, saad en chemiesemiddels en as

gevolgvanspoorverkeerstelselhetekookstuurstelselsopdie

meestevanmy trekkers.Data-integrasie isuitersbelangriken

daaromgebruik ekooknet eenmaatskappy se toerusting.”

Oor produksiepraktyke

Jaco het nie net een gewasverbouingstelselwat hy op al

sygrond toepasnie.Hygebruikverskillende stelsels.Op

sommige gronde (30%) pas hy geenbewerking (

no-till

)

toemetgewasrotasie tussenmielies en sojabone.

“Hierdie gronde het ‘n hoër klei-inhoud en ander

eienskappewat dit geskikmaak vir geenbewerking.

Op die ander 70% pas ek verminderde bewerking

toe,maarmet ‘n diepripaksie van tyd tot tyd. Dit

is nie noodwendig elke jaar nie,maar hang van die

grond af.”Hier volghy ‘ngewasrotasie vanmielies,

sojabone en soms sonneblom.

Die produksie van gewasse hang nóú saam met

die kwaliteit van die grond. “Hoe beter die grond

(biologies,chemiesen fisies),hoebeterdieproduksie.

Ek poog om konstantmy grond te verbeter deur

bemesting, bekalking en verbouingspraktyke.

In die meerderheid van gevalle is dit net

iets kleinswat gedoenword,wat ‘n groot

verskil kanmaak.”

Hy glo ook aan ‘nwisselboustel-

sel. “Heelwat werk is al in die

verlede hierop gedoen en die

uitwerking van monokultuur

is deeglik gedokumenteer.

‘n

Produsent moet

ook

finansieel kan oorleef – en

daarommoet jymaar jaarliks

die sommemaak.

“Ons weet wisselbou is goed vir

die grond, maar as dit finansieel nie

sin maak nie, is dit moeilik. Ek pas al vir

baie jare wisselbou toe – aanvanklik was dit

opmielies en koring,maar die kompeterendheid

van koring en die wisselvalligheid van opbrengste

op koring in ons gebied, het die risiko net te groot

laatword.

“Dit iswaarom ons oorgeskakel het na sojabone,maar ons in

dieweste het nog heelwat uitdagingswat sojaboonproduksie

betref. Sojabone se vatbaarheid vir droogte bly ‘n besondere

uitdagingenons salmoet leeromdit tebestuur.Ons kryegtergoeie

resultatemetwisselbou en vogbestuurstelsels,” sêhy.

Blitsfeite

Jacobus Johannes (Jaco) Minnaar (39) boer op die plaas

BotesrustnabyHennenman.

Jacobedryf ‘ngemengdeboerdery.Syboerderyvertakkings

bestaan hoofsaaklik uit droëlandgraan (mielies, sojabone en

sonneblom) – enookbee

ste, skape enwild.

Boerderyvloei sterkdeur syare:Sypaenalbei syoupaswas

produsente.Hy isdievierdegeslagwatopdiegrondboeren

tenminstedie vyfdegeslagwat indieomgewingboer.

Dié gebore en getoë “Hennenmann

er” ismetNicolene

(self

‘nboerenooi)getroudenhullehet tweekinders:Henke (8)en

Daniël (5).

Naweke isgesinstyd – kwaliteittyd.Tussen sybesige skedule

deurprobeerhyookom so vermoontliknieuit te slaapnie.

Diéprodusenthet ‘ngraad in Landbou-ingenieurswese.

Hybeskryfhomself as eerlik,betroubaar en rustig.

July2016

JacoMinnaar sebetrokkenheid

bygeorganiseerde landbouhetby

dieHennenmanBoerevereniging

in 2001begin – eers as sekretaris

en later as voorsitter.Van 2003

tot 2010dienhyopVrystaat

Landbou seuitvoerendebestuur

en is sedert 2010opGraanSA se

hoofbestuur. InMaart vanjaar is

hy as voorsitter verkies.

82

PROFIEL