Background Image
Previous Page  107 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 107 / 150 Next Page
Page Background

2015

97

G

RAANGIDS

Publikasies van die

Landbounavorsingsraad (LNR)

Beskikbare publikasies by die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG):

1.

Compact disk (CD) on the production of maize, pests and diseases.

2. Laserskyf (CD) oor die produksie van mielies, peste en siektes.

3.

Field guide for sorghum pests

/Veldgids vir sorghumplae.

4. Sorghum-produksiehandleiding.

5. Sonneblomproduksie: ‘n Bestuursgids vir die eenprodusent.

6.

Production of dry beans (Xhosa).

7.

Production of soybeans

/Produksie van sojabone.

8. Produksie van grondbone (“Grondbone – Altyd ‘n wenner”).

9.

Groundnut diseases and pests

/Grondboonsiektes en -plae.

10.

Revised common weeds in Southern Africa

/Algemene onkruide in Suidelike Afrika.

11. Mielie Inligtingsgids (MIG) – jaarliks opgedateer.

Vir meer inligting, óf om ‘n bestelvorm te bekom, skakel Mary James by 018 299 6100/6253 of

stuur ‘n e-pos na

jamesm@arc.agric.za

.

Beskikbaar by die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) in Afrikaans of Engels:

1. Veldgids vir die identifikasie van koringinsekte in Suid-Afrika.

2.

Wheat Diseases in South Africa.

3. Handleiding vir die produksie van kleingrane in die somerreënvalgebied

(jaarliks opgedateer).

4. Handleiding vir die produksie van kleingrane in die winterreënvalgebied

(jaarliks opgedateer).

5.

Guidelines for the production of small grains in the summer rainfall region

(updated annually).

6.

Guidelines for the production of small grains in the winter rainfall region

(updated annually).

Vir bestellings, skakel Elri Burger by 058 307 3400/19, óf stuur ‘n e-pos na

burgere@arc.agric.za

, óf pos jou bestelling na die LNR-Kleingraaninstituut, Privaat sak X29,

Bethlehem, 9700.