Graangids 2014 - page 26

K2 AGRI
4. Droëbone en sojabone
Volg die volgende stappe om die opbrengsskatting by droëbone en sojabone uit te voer:
4.1 Bepaal die aantal plante per 10 m en die gemiddelde rywydte.
Plante/10 m ÷ rywydte x 1 000 = plante/ha
4.2 Bepaal die gemiddelde aantal peule per plant en pitte per peul.
Sojabone, ± 1,8 pitte/peul: Massa: ± 0,16 g/pit
Droëbone: Pitte/peul en massa/pit varieer volgens kultivar:
Klein wit inmaak tipes: Massa ± 0,19 g/pit
Rooi gespikkelde tipes: Massa ± 0,47 g/pit
4.3 Ken ‘n massa per plant toe deur bogenoemde riglyne te gebruik, maar hou die volgende
altyd in gedagte:
– Egaligheid van plantestand en planthoogtes.
– Algemene voorkoms en kleur van die plante.
– Vogtoestande (droogte of versuip).
– Onkruid-, insek- en siektebeheer.
4.4 Plantestandriglyne:
4.5 Bereken nou die opbrengs met die volgende formule:
Plante/10 m ÷ rywydte x massa/plant (g/plant) ÷ 1 000 = ton/ha
4.6 Maak voorsiening vir verliese tydens die stroopproses soos volg:
– Pas die berekende opbrengs by droëbone aan met ‘n 80%-faktor.
– Pas die berekende opbrengs by sojabone aan met ‘n 85%-faktor.
– Onthou ook om by sojabone die stropermeshoogte in aanmerking te neem.
Doen só jou eie oesskatting
Vervolg van bl. 21
Droëbone:
Groot saad tipes
Klein saad tipes
Oostelike gebiede
± 120 000
150 000 +
Sentrale gebiede
± 100 000
± 140 000 - 150 000
Westelike gebiede
± 80 000 - 100 000
± 120 000 - 140 000
Sojabone:
Oostelike gebiede ± 300 000 - 400 000
Sentrale gebiede ± 280 000 - 300 000
Westelike gebiede ± 280 000 - 300 000
5. Algemene opmerkings
Dit is belangrik dat die gemelde massas slegs as riglyne beskou moet word en dat daar besef word
dat dit deur faktore soos voorkoms van die plant, klimaat, streek, kultivar ensovoorts beïnvloed kan
word.
E-pos:
Tel:
051 407 3123
Sel:
082 574 5355
Kobie de Beer
Bestuurder: Versekeringsdienste (Oes)
Santam Landbou
Kontakbesonderhede
Skrywer: Kobie de Beer, Bestuurder: Versekeringsdienste (Oes), Santam Landbou, Bloemfontein
3.5 Gebruik die volgende formule om die opbrengs te bereken:
E-pos:
Tel:
(051) 407-3123
Sel:
082 574 5355
Aantal koppe per 10 m
1 000
Gram per k p
Rywydte
x
G
RAANGIDS
2014
22
1...,16,17,18,19,20,21,22,23,24,25 27,28,29,30,31,32,33,34,35,36,...174
Powered by FlippingBook