Graangids 2014 - page 28

Stap 1:
Kies die opsie wat vir jou die beste op jou plaas gaan werk.
Opsie A
95% Bt, 5% nie-Bt
Geen chemiese beheer van stronkboorder
in toevlug.
Opsie B
80% Bt, 20% nie-Bt
Chemiese beheer van stronkboorder in
toevlug toegelaat.
800 m
Plant jou toevlug, volgens die opsie wat jy bo gekies het, op die volgende wyse:
Stap 2:
Verken Bt-aanplanting gereeld; indien daar meer as 10% stronkboorderskade waargeneem
word – kontak onmiddellik jou saadverteenwoordiger.
Stap 3:
Mag nie Bt-rye
oorkruis nie
Moenie saad
met Bt-saad
meng nie
Minimum
6 rye stroke
Soortgelyke
baster
(groeiseisoen)
Plant binne
7 dae
Dieselfde
agronomiese
toestande
Elke boer
eie toevlug
Binne 400 m
van alle Bt-plante
Dek buitegrense
TOEVLUG
Aanplant van toevlugsareas
Let op die volgende:
G
RAANGIDS
2014
24
1...,18,19,20,21,22,23,24,25,26,27 29,30,31,32,33,34,35,36,37,38,...174
Powered by FlippingBook