Op Caledon
15
5: Die nuwe era-boere het die oggend eers by AB InBev se perseel op
Caledon bymekaargekom, waar hulle na verskeie sprekers geluister het.
6: Jannie Bruwer het die boere meer vertel van chemiese weerstand
op plase en hoe om dit te bestuur.
7: ‘n Proefbesoek, onder leiding van Frikkie Lubbe, is by AB InBev se
garsproewe gedoen.
8: Die boere bekyk die spuit wat op die proefplaas gebruik word
van nader.
4
8
5
7
3
6
3: Dr Johann Strauss verduidelik aan die boere watter belangrike rol
dekgewasse en minimumbewerking in ‘n boerderystelsel speel.
4: Koos Blanckenberg het die boere oor Graan SA se werksaamhede
en ondersteuning aan boere ingelig.