ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA,
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
E-pos:
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Ashley Erasmus,
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.zaGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof
skandeer dié QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
35
‘n Duitse velddag – hou ons kers vas?
37 Grain SA/Sasol photo competition:
Looking back
on a colourful year
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Genoeg is genoeg-legkaart
5
Grain SA Point of View:
Enough is enough puzzle
7
Uit die Woord
7
Op die kantlyn
38 Wiele vir die plaas:
‘n “Kyk weer-bakkie”
– padindrukke van die Foton Tunland Granite
40 E-posse:
Die boks
Deur John Deere Financial plaas ons jou,
die produsent, in die posisie om die nuutste
John Deere-tegnologie teen persoonlike
gestruktureerde finansiering te bekom.
Voorblad
/
Cover
Desember 2016
14
Hoe mededingend is ons
graan- en oliesaadbedrywe
in ‘n globale konteks?
G
lobalisering word toenemend ‘n realiteit: Nie net in in-
dustriële bedrywe nie,maar ook nader aan die huis – in
die landboubedryf. Dit is alreeds duidelik sigbaar in die
tempo waarteen konsolidering van
insetmaatskappye
plaasvind,maar nogmeer belangrik in die direkte korrelasie tussen
internasionale enplaaslikemark- en insetpryse.
Plaaslik vergelyk produsente reeds gewasse en streke deurmiddel
van deelname aan studiegroepe en ekonomiese buro’s ommede-
dingendheid te bepaal. Die realiteit van die moderne era is dat
plaaslike produsente nie meer hul boerderyaktiwiteite in isolasie
kan bestuur nie,maar eerder in ‘n globale omgewing,wat geasso-
sieer kan word deur langtermyn-volhoubare en mededingende
bestuurspraktyke.
Deel van hierdie benadering is om natuurlike hulpbronne meer
produktief en effektief te benut. Die groot vraag is dus – gegewe
hierdie internasionale speelveld, naamlik die wisselwerking van
die vryemarkstelsel en beskikbaarheid van natuurlike hulpbronne
– hoe mededingend is ons vergeleke met ons internasionale
kompetisie?
Een van die faktorewat natuurlik ‘n sleutelrol inmededingendheid
speel, is die subsidies wat produsente in verskeie lande ontvang.
Die wêreldvoorrade van graan en oliesade is tans aansienlik hoog
– wat internasionale pryse afwaarts geforseer het en uiteindelik
veroorsaak het datwinsmarges van produsente reg oor diewêreld
onderhewigedruk verkeer.
Die Amerikaanse regering het onlangs bekend gemaak dat hulle
hul produsente met R96 miljard gaan ondersteun. Die hulp word
verleen na aanleiding van die heersende lae pryse en om volhou-
bare landproduksie te verseker.
Nie net Amerika ontvang subsidies nie,maar ook ander landewat
landbouprodukte produseer. Om die mate van subsidies tussen
lande te vergelyk, ondersoek die Organisasie van Ekonomiese
Samewerking en Ontwikkeling
(OECD)
‘n maatstaf genaamd
Produsente-ondersteuning-skatting (POS) wat ondersteuning aan
produsente inpersentasie kwantifiseer.
Daaruit kan afgelei word dat lande in die Europese Unie (EU) sub-
sidies van so hoog soos 19,25% ontvang. Subsidies in ‘n ekono-
miese konteks kan nie altyd geregverdigword nie enword dikwels
gesien as ‘n onregverdige speelveld vir produsentewat internasio-
naalmoet kompeteer.
Alhoewel hierdie tipe intervensies nie regtig binne die beheer van
die produsent is nie, moet daar eerder gefokus word op dié
aspektewat ‘n boerderybesigheid oor die kort en lang termynmeer
produktief,meer effektief enmeerwinsgewend kanmaak.
Die beste vertrekpunt is om ons primêre bedrywe met sleutel-
kompeterende lande te vergelyk. Die Buro vir Voedsel en Land-
boubeleid (BFAP) behoort aan die internasionale netwerk,
agri
benchmark
,wat ‘n platform is om primêre bedrywighede, produk-
siestelsels endie ekonomiedaaragter te verstaan en te vergelyk.
Die netwerk bestaan uit meer as 30 lande waar een standaard
metodologie gebruikword om data in te samel en dit vergelykbaar
temaak. Volgens die verslag is dit duidelik dat die plaaslikemielie-,
koring- en sojaboonopbrengste onder dié van die internasionale
gemiddeld is – buiten vir ons tipiese besproeiingsplaas (
Grafiek 1
,
Grafiek 2
en
Grafiek 5
).
Die laer opbrengste veroorsaak dat produksiekoste om ‘n een-
heid in tonnemaat te produseer hoër is as in lande met beter
opbrengste (
Grafiek 3
,
Grafiek 4
en Grafiek 5). Byvoorbeeld: Die
gemiddelde direkte koste vir ‘n tipiese plaas in die Oos-Vrystaat
tussen 2012 tot 2014 was $107/ton mielies geproduseer teenoor
$97 in Indiana, Verenigde State van Amerika. Dit is egter belangrik
om in ag te neem dat ‘n reeksdroogte oor die somerreënvalge-
bied die afgelope paar jare voorgekom het,wat tot laer opbrengste
geleihet.
Die koste van kunsmis word tans as ‘n groot uitdaging beskou
siende dat dit in baie gevalle die enkel duurste insetveranderlike
in verskeie graan- en oliesaadverbouings (ongeveer 40% van direk-
te koste) is.
Grafiek 6
en
Grafiek 7
illustreer duidelik dat Suid-Afrikaanse
kunsmiskoste per eenheid van die duurste ter wêreld is. In die
steekproef was stikstof die tweede duurste en fosfate die vierde
duurste.
Die sleutelbydrae tot hoër kostes is dat Suid-Afrika ‘n netto invoer-
der van kunsmis is. Ons word dus blootgestel aan ‘n reeks inter-
nasionale en plaaslike prysfaktore –wat die hoë koste van vervoer,
makro-ekonomiese volatiliteit soos die verswakking die wissel-
koersenplaaslikeopgeroldekostes indiewaardekettingomkunsmis
indiebinneland te kry, insluit.
‘n Verdere verswakking in diewisselkoers sal dus verder bydra tot
hoër insetkostes.
In terme van brutomarges virmielies isSuid-Afrika onder die inter-
nasionale gemiddeldes, maar plaaslike produksie is nie aan die
onderkant van die spektrum nie. Die Suid-Afrikaanse produsent
15
December 2016
OP PLAASVLAK
Mededingendheid /Plaaslik / Internasionaal
Bestuurspraktyke
DIRKSTRYDOM,
b
estuurder:GraanekonomieenBemarking,GraanSA en
DIVANVANDERWESTHUIZEN,
Buro virVoedsel- en Landboubeleid (BFAP)
Grafiek 1: Internasionalemielieopbrengste.
Bron:
agribenchmark
enBFAP, 2016
Grafiek 3:Direkte koste virmielies: $/tonmieliesgeproduseer.
Bron:
agribenchmark
enBFAP, 2016
Grafiek 5:Direkte koste enopbrengste vir sojabone: $/ton sojabone
geproduseer.
Bron:
agribenchmark
enBFAP, 2016
Grafiek 2: Internasionale koringopbrengste.
Bron:
agribenchmark
enBFAP, 2016
Grafiek 4:Direkte koste vir koring: $/ton koringgeproduseer.
Bron:
agribenchmark
enBFAP, 2016
Grafiek 6: Internasionale koste vir stikstof (plaashekprys): $/kg.
Bron:
agribenchmark
enBFAP, 2016
t
14
BESTUURSPRAKTYKE
3