14023 IDEA ENGINEE
®
S
Synge
nta Grain Academy
Syngenta South Africa (Pty) Limited, Private Bag X60, Halfway House, 1685. Tel. (011) 541 4000 Fax (011) 541 4072
www.syngenta.co.za@SyngentaSA
LEIERSKAP IN DIE
VERBINDINGSEKONOMIE
Syngenta glo dat die toekoms van landbou gevorm moet word,
eerder as om dit aan omstandighede oor te laat. Syngenta en
Graan SA glo dat jong boere toegerus moet word met leierskapvaardighede
sodat hulle nie net beter leierskap op hulle plase aan die dag kan lê nie, maar ook
die leiding kan neem in landbou-organisasies, landboudebatte, landbouforums en in
gesprekvoering met die regering.
DIE PROGRAM FOKUS
Die program fokus veral op vier intra-organisatoriese sones in terme van leierskap:
Persoonlike leierskap of hoe om jouself te lei
Die lei van een ander persoon of een-op-een-leierskap
'LH OHL YDQ ·Q VSDQ RI ·Q JURHS YROJHOLQJH
2P ¶Q YROJHOLQJ WH ZHHV LQ ¶Q VSDQ ZDW GHXU ·Q DQGHU OHLHU DDQJHYRHU ZRUG
9LU PHHU LQOLJWLQJ HQ RP WH UHJLVWUHHU YLU KLHUGLH HHQPDOLJH JHOHHQWKHLG NRQWDN JHUXV YLU
Cecile Bester
e
cecile_marie.bester@syngenta.coms
082 608 5921
w
www.grainacademy.co.zanie later nie as 10 Desember 2016.
Die Syngenta Grain Academy word aangebied in samewerking met Graan SA en die Sakeskool van die
Universiteit van die Vrystaat. Hierdie program is geakkrediteer op NKO Vlak 7.
*UDLQ$FDGHP\
ZZZ JUDLQDFDGHP\ FR ]D
REGISTREER VANDAG!
02(1,( +,(5',( ((10$/,*( *(/((17+(,' 0,6/223 1,(