7
KANTLYN
Op die
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
T
he Department of Science and Technology’s
Director General, Dr Phil Mjwara, says biotech-
nology or genetically modified (GM) crops have
had a positive economic impact on South Africa.
‘It is estimated that the economic gains from biotech
crops for South Africa for the period 1998 to 2013
were $1,6 billion and $313 million for 2013 alone.
‘In 2014, South Africa was growing more than
2,7 million hectares of GM crops. About 86% and 90% of maize and soya
produced, respectively, are GM. Cotton is 100% genetically modified,’
he said.
– South Africa News Agency. 2 November 2016.
Report: Biotech crops impact
economy positively
40% van graanprodusente op 1,75 miljoen ha pas bewaringslandbou in
Suid-Afrika toe, waarvan die grootste persentasie aanvaarding in die
Wes-Kaap (85%) en KwaZulu-Natal (80%) is.
– Findlater, K. (2015).
Improving South African grain farming
.
PhD Thesis, University of British Columbia, Vancouver, Canada.
The current high ending stocks of wheat internationally represent
34% of the average world production over the past three years.
– United States Department of Agriculture (USDA)
The latest estimates from the National Crop Estimates Committee
reflect an increase of 5,4% in the area planted and 20,4% in the
expected wheat crop if compared to the previous year.
– National Crop Estimates Committee (NCEC)
40%
34%
5,4%
December 2016
Scan for more
information.
Interesting facts
PER CAPITA
CONSUMPTION
MAIZE
PRODUCTS
WHEAT
PRODUCTS
PAN BAKED
BREAD
12 MONTHS (1 SEPTEMBER 2015 - 31 AUGUST 2016)
Manufactured
3 329 059
3 137 080 2 059 272 604
Plus imports
11 659
5 274
Minus exports
-69 532
-14 353
Total ‘consumed’
3 271 186
3 128 001
Total population
53 491 000 53 491 000 53 491 000
Per capita consumption
(kg/units)
61,15
58,48
38,50
TABLE 1: CONSUMPTION OF MAIZE AND WHEAT BASED PRODUCTS.
– SAGIS
DS KOOS KIRSTEN
WOORD
Uit die
d
aar heers gewoonlik groot opgewondenheid wanneer
‘n nuwe trekker of implement op die plaas aankom. Die
afwagting wat dit voorafgaan, dra daartoe by. Gou word
die nuwe werktuig op die proef gestel. Dit bly darem
maar lekker om met ‘n nuwe werktuig te werk. Daarby lyk
dit mos asof dit beter werk as die oue – wat al gedaan gewerk is.
Só is dit ook met die mens. Dit is waarom die Here Jesus na die
Aarde toe gekom het. Hy het gekom om die mens weer nuut te
maak (2 Kor. 5:17 en 18). Dit is ook die rede vir Kersfees. Christus is
in die wêreld gebore om ons nuut te maak en om ons met God te
versoen. Versoening beteken om ‘n gebroke verhouding te herstel
en weer nuut te maak.
Christus het na die wêreld gekom om ons sondes op Hom te neem
en die straf wat op ons moes kom, te dra. Só het Hy die ding wat
tussen ons en God kom staan het, weggeneem. Ons sondes is betaal
en daarom reken God ons ons misdade nie meer toe nie. Nou het
ons weer vrye toegang tot God ons Vader deur Christus. Nou kan
ons te enige tyd, dag of nag, na ons Vader gaan met wat ons ook al
op die hart het.
Kersfees is juis die tyd wat ons aan ons verhouding met God en
met almal om ons moet aandag gee. Die apostel Paulus roep
ons op om hierdie versoening wat Christus vir ons bewerk het,
aan te neem. Deur die geloof moet ons vasgryp aan wat Hy gedoen
het. Deur die geloof moet ons werk aan ons verhouding met God
en ons medemens.
Christus het ons sondes weggeneem en Hy en die Vader het die
Heilige Gees aan ons gegee om ons nuut te maak, om ons weer
gebore te laat word. As nuwe mense moet ons nou leef soos nuwe
mense. As nuwe mense moet ons in nuwe verhoudings lewe. Soos
‘n nuwe trekker of implement beter werk as die oue, moet ons as
nuwe mense beter leef as die ou sondige mens.
Baie geluk aan
Petro Sutherland van
Hopetown wat vir die
November-uitgawe van
SA Graan/Grain
die
gratis Bybel gewen het.