Background Image
Previous Page  30 / 44 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 30 / 44 Next Page
Page Background

AKTUEEL

8

10

12

13

11

9

8: Granular se kantore in San Francisco.

9 en 10: Climate Corporation se kantore in St Louis, Missouri. Dit skep

nie die tipiese gevoel van ‘n landboubesigheid nie. Die kantooropset is

só ontwikkel dat sagteware-ontwikkelaars en datawetenskaplikes in ‘n

kreatiewe omgewing kan funksioneer. Baie datawetenskaplikes is afkoms-

tig van organisasies soos

Google

,

LinkedIn

en

Facebook

.

11: Een van Climate Corporation se verkoopspersoneel,

Caroline Bremer (heel links), verduidelik die voordele van hul produk

aan produsente.

12: Een van Monsanto se kampusse, Chesterfield-kampus, in St Louis,

Missouri.

13 en 14: Die gebruik van hommeltuie (

drones

) is ook ‘n nuutjie en

word tans meestal gebruik om lande breedwerpig deur te vlieg en

observasies te maak. Die sensors wat aan die hommeltuig gekoppel

word, is egter die deurslaggewende faktor afhangende van wat gemeet

moet word.

Datawetenskap

in die VSA

Desember 2015

28