Kontak gerus ons kliëntediens by:
011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.comMonsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,
Posbus 69933, Bryanston, 2021.
A13245/SAG
Nog
,
n jaar van geleenthede
is agter die rug en dis nou tyd
om agteroor te sit en asem
te skep. Monsanto wens jou
en jou gesin
,
n welverdiende
ruskans en
,
n gelukkige en
geseënde Kersseisoen toe.
Ons sien daarna uit om saam
met jou die uitdagings van
die nuwe jaar aan te pak.
Kersfeestyd …
dis mos gesinstyd!
ONS WENS JOU GELUK
EN VREDE TOE HIERDIE
FEESSEISOEN!
is besig om hul produkte uit te brei en te
verbeter soos wat produsente dit begin ge-
bruik. Dit is allermins ‘n nuwe oplossing in ‘n
oogwink; die proses is soms frustrerend en
bied sy unieke uitdagings.
Sommige produsente maak ten volle ge-
bruik van die datadienste terwyl ander eers
die kat uit die boom kyk. Datawetenskap is
dalk tans ‘n vreemde konsep, maar is hier
om te bly.
Namate organisasies in Suid-Afrika dié
dienste aan produsente begin lewer, sal die
werking en effek daarvan uitkristalliseer en
kan dit dalk net die landbousektor soos ons
dit ken, verander.
Baie dankie aan Monsanto en Graan SA vir
die wonderlike geleentheid om die gebruik
van tegnologiese ontwikkeling met be-
trekking tot datawetenskap in die landbou
en die gebruik daarvan in die VSA te
gaan ondersoek.
Verwysings
http://www.precisionplanting.com/ https://www.climate.com/ https://encirca.services.pioneer.com/ https://www.granular.ag/ https://www.farmersbusinessnetwork.com/14
‘n Produsent is dus deurgaans op hoogte
van sy produksiekostes en produksieske
-
dule per gewas en die data is toeganklik op
enige tablet of slimfoon.
Die laaste bestemming op reis in die VSA
was by ‘n organisasie genaamd Farmers
Business Network (San Carlos, Kalifornië).
In lyn met die ander verskaffers van datadi-
enste, het produsente toegang tot baie data.
Produsente kan hul monitors instel om in-
ligting direk na Farmers Business Network
te stuur sodat dit nie self ingevoer hoef te
word nie.
Die program kan ook gebruik word om op-
brengste te vergelyk met ander produsente
wat van hul diens gebruik maak. ‘n Produsent
se opbrengs kan op ‘n anonieme platform
vergelyk word met ander produsente in die-
selfde streek, met dieselfde grondtipes, wat
dieselfde saad geplant het. Die produsent se
inligting sal dus steeds privaat bly.
Hoe meer produsente inteken, hoe meer
vergelykings kan gedoen word. Die doel van
die program is om ‘n netwerk van produsen-
te te vorm waar hul data kan lei tot nuwe in-
sigte en besluitneming.
Al die bogenoemde organisasies asook
ander waarvan ons nie eens bewus is nie,