

ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.za
SUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.za
REDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.za
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estie@infoworks.biz
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.biz
REDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.biz
GRAFIESE ONTWERP:
Nadine Stork
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
: nadine@infoworks.biz
DRUKWERK:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.za
SCHMILTZ MARKETING – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 083 583 5243
E-pos:
ruth@schmiltz.co.za
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.za
of skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
Die voorbladfoto is deur Maryke Pearson
van Coligny geneem.
3
Voorblad
/
Cover
Januarie 2019
14
Tweekolspinmyte op mielies
onder die
ver
groot
glas
M
in produsente besef dat spinmyte algemeen in die
laat seisoen in rypwordende mielies voorkom. Omdat
die plante se blare in hierdie stadium besig is om van
onder af te verbruin,word die teenwoordigheid van die
spinmyte nie opgemerk nie.Omdat daar nie oesverliese ter sprake
isnie,wordditdusgeïgnoreer.
As daar egter droogtetoestande is, ismyte geneig om te floreer en
probleme isdikwels tot ’nmate aan karige reënval tewyte.
Plantgasheerreeks
Die tweekolspinmyt word wêreldwyd aangetref. Dit is bekend dat
hullemeer as 200 gasheerplante hetwaarop hul kan voed. Hierdie
spinmytspesie het diewydste gasheerreeks en is die algemeenste
spinmyt ter wêreld. Dit is ’n ekonomies belangrike plaag op baie
gasheerplante,maar is bekend om skade aan te rig aan tamaties,
komkommer, boontjies, rose, katoen,mielies, sojabone, aarbeie en
ornamenteleplante.
Beskrywing
Die tweekolspinmyt is ’n mikroskopies klein bruin, strooikleurig
of groen, spinnekopagtige spinmyt met vier paar pote. Sy lyf is
ovaalvormig en aan weerskante van die lyf is daar twee kolletjies
(
Foto 1a
en
Foto 1b
). Die kleure van die spinmyte kan varieer as
gevolg van temperatuur endiemannetjies is kleiner asdiewyfies.
Lewensiklus
‘n Tweekolspinmyt se lewensiklus bestaan uit drie verskillende
stadiums: Die eier, nimf en volwasse spinmyt. Die lewensiklus kan
binne tien tot 14 dae voltooiword by temperature van 25°C tot 30°C
en 45% tot 55% relatiewe humiditeit. Indien temperature hoër is
as 30°C kan die ontwikkelingstyd van eier na volwasse afneem na
slegs sewedae.
Die tweekolspinmyt beskik oor
arrhenotokous partenogenese
:
Dit beteken dat bevrugte eiertjies wyfies sal wees en onbevrugte
eiertjiesmannetjies.Alhoewelmannetjiesenwyfiesdieselfdeaantal
ontwikkelingstadiumsondergaan, ismannetjies vir ‘n korter tydperk
in elke stadium aswyfies.
Die geslagsverhouding verskil van tyd tot tyd,maar oor die alge-
meen is diewyfiegetalle altydmeer as diemannetjies s’n. Seisoe-
naleverskille indiegeslagsverhoudingkanweesasgevolgvanwyfies
wat “ballonvaren” kan doen.Dit beteken dat hulle op lugstrome kan
migreerasomgewingsfaktoreongunstigword, terwylmannetjiesdit
nie kandoennie.
Wyfies lê gemiddeld 38 eiers in totaal,maar kan tot 100 eiers lê in
gunstigeomgewings.Hulle lewe tussendrie tot vierweke.
Terwyl spinmyte op ’n nuwe plant is waarop daar nogmin skade
aangerig is, ishulleuniformigverspreien in ’nsittende fase.Soosdie
blare vandieplantbegin kwynendaar ’n afname aan voedingspasie
is, sal die spinmyte na hoër blare beweeg. Sou die plant tot so ’n
mate beskadigwees dat daar geen voedsel oor is nie, sal spinmyte
vandie sittende fase in ’n verspreidingsfaseoorbeweeg.
Tydensdieverspreidingsfase, spindie spinmyte spindradewaarmee
hulle dan oor lang afstande deur die lug beweeg (“ballonvaren”).
Spinmyte kan ook versprei deur te “ryloop” deur op ander organis-
mes te klim enop só ’nmanierperongeluk verspreiword.
Die reproduksie van diewyfiespinmyt neem toe sooswat die plant
waarop gevoedword, kwyn.Wyfieswat verspreioordieplantof na
ander plante skuif, beweeg gewoonlik na die blaarare en begin om
’n web te produseer. Eiertjies word gedeponeer onder die web en
nimfontwikkeling vinddaarplaas.
Hierdie web vorm die grens van die kolonie en soos die kolonie
groei,word dieweb groter gemaak.Dieweb dien ook as ’n habitat
waar die spinmyte beskerm word teen reën, wind en predatore
(
Foto 2
). Indienhierdiewebbaiediggespin is, kandit spinmyte teen
plaagdodertoedieningsbeskerm.
Spinmytebeginoorwinteras temperatureafneemendiedaglengtes
korter word. Wyfies of eiers is die algemene stadium waarin
spinmyte kan oorwinter. Tydens hierdie oorwinterende fase word
daar nie gevoed of eiers gelê nie,maar vind die spinmyte skuiling
tussenboombas,grondkluite en afvalblaarmateriaal.
Die oorwinterstadium kom tot ’n einde sodra die daglengtes langer
word en die temperature begin styg. Lae humiditeit kan voordelig
wees vir reproduksie.
15
January 2019
OP PLAASVLAK
Simptome / Lewensiklus /Beheer
Geïntegreerde plaagbeheer
DRANNEMIE ERASMUS,
LNR-Graangewasse,Potchefstroom
Skadesimptome
Tweekolspinmytevoedaandieonderkantvandieblareenhet steek-
en suigendemonddelewaarmee sapgesuigword.Hierdie suigaksie
veroorsaak klein kolletjiesopdieblarewatwitofgrys verkleurwaar
dieblaargesteek is.
Die spinmyte suigplantsapen indieprosesworddieepidermisselle
van die blare sodanig beskadig dat die plant uitermatig vog verloor.
Die effek is dus soortgelyk aan dié van droogtetoestande en as ’n
bepaaldeomgewingdroogteondervind, kan ernstige verliesebinne
eenweek aangerigword.
Ontblaring, verbruining van blare en selfs die dood van ’n plant kan
die gevolg van spinmytskade wees. Voeding geskied eers op die
ondersteblare,maar kan laternahoërplantdelebeweeg.
Beheer
Spinmyte is een van die moeilikste plae om te beheer. Slegs
die gebruik van beperkte produkte gee voldoende beheer. Dit
is belangrik dat tydens toediening van plaagdoder die doder só
toegedienmoetword dat daar voldoende oppervlakte bedekword,
veral die oppervlak onder die blaar.Die spinmyte is onder die blare
en skuilook tussendiewebwatbeheerbemoeilik.
Dit is belangrik om seker temaak dat die doder op die regte plek
toegedienwordasook teendie regtedrukom kleindruppels tevorm
wat die teikenareas effektief sal bereik. Die eiertjiesword nie deur
die plaagdoders beheer nie, wat ’n opvolgbespuiting soms nodig
maak.
Die uitbraak van spinmyte kan soms vererger. Dit gebeurwanneer
piretroïde teen
laat besmetting van stamboorders toegedien
word, veral as dit onder spilpuntbesproeiing is waar die totale
oppervlakte behandel word en nie net op die ry toegedien word
nie. Piretroïde beheer nie die spinmyte nie, maar vernietig hulle
natuurlikevyande.Omdatdie spinmytevinnig aanteel, leiditdan tot
bevolkingsontploffings. Produktewat geregistreer is teen spinmyte
opmieliesword in
Tabel 1
gelys.
Die plant is vanselfsprekend besonder vatbaar tydens die periode
wanneer die pitte gevulword. ’n Drumpelwaarde vir die chemiese
beheer bestaan ongelukkig nie. As die pitte egter begin induik of
naby dié stadium is, is dit waarskynlik nie die koste werd om te
beheernie.Op vroeër stadiums isbeheermaatreëlsnoodsaaklik.
Spinmyte ontwikkelmaklikweerstand teen plaagdoders en daarom
is dit baie belangrik om verskillende doders te gebruik. ’n Paar
eksterne faktore kan ook ’n rol speel om die gewasmeer vatbaar
temaak vir spinmytskade.Dit sluit in die oormatige toediening van
stikstof, plantewat naby stowwerige plekke soos ’n grondpad groei
en plante wat onder stres verkeer as gevolg van lae vog en hoë
temperature.
Onkruidbeheer isookbelangrik aangesien sommigeonkruidspesies
alternatiewe voedselbronne vir spinmyte kan wees. ’n Belangrike
manier van infestasie is deur die beweging van mense, diere en
implemente. Die beweging tussen besmette landerye en onbe-
smette landemoet liefsvermyword.Deurhierdie faktore teprobeer
beheer, kan spinmytgetalle afneem.
Dit is van belang om mielielande voortdurend te ondersoek vir
tekens van spinmytprobleme. Onthou om veral aan
die onderkant van blare te kyk. Tree vroegtydig op
voordat spinmytpopulasiesonbeheerbaar raak.
Verdere leesstof
Brits, J. 2016.
Tweekolspinmyt opmielies – veralprobleem inNoordwesProvinsie
enNoord-Vrystaat
.
SAGraan/Grain
Mei 2016p 38 - 39.
AKTIEWES
FORMULASIE
KONSENTRASIE
PRODUKNAAM
LNO
MAATSKAPPYNAAM
Amitraz
EC
200g/liter
Evict 200EC
7976
Gouws&Scheepers
(Plaaskem)
Amitraz
EC
200g/liter
Mitac
4560
VolcanoAgroscience
Bifenthrin
EC
100g/liter
Bifenthrin 100EC
9125
Sharda InternationalAfricaCC
Bifenthrin
EC
100g/liter
Ramba 100EC
9899
VillaCropProtection
Bifenthrin
EC
100g/liter
Seizer 100EC
7471
AdamaSA
Bifenthrin
EC
100g/liter
Tempes 100EC
9946
UniversalCropProtection
Bifenthrin
EC
100g/liter
Zumba 100EC
9963
CropAsure
Propargite
EC
800g/liter
ComiteEC
3230
CromptomChemical
*Tabelinligting saamgesteluit
Aguide to croppestmanagement inSouthAfrica
,CropLife,AVCASA
TABEL 1:GEREGISTREERDEPLAAGDODERSVIRDIEBEHEERVANDIE TWEEKOLSPINMYTE.
1a en 1b:Die tweekolspinmyt se lyf isovaalvormig en aanweerskante
vandie lyf isdaar twee kolletjies.
2:Spinmyteopmieliebaard.
“
“
Spinmyte ontwikkel
maklik weerstand
teen plaagdoders
en daarom is dit
baie belangrik om
verskillende doders
te gebruik.
1a
2
1b
OP PLAASVLAK
39 Graan SA/Sasol fotokompetisie:
Deel jou #LiefBoerdery-oomblikke
met ons lesers
40
Institute's plan for land reform
40
Initial trials show 4,5% yield increase
41 Graantrusts ondersteun volhoubaarheid
Deel 2: Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust (OPOT)
43
Onteiening moet voldoen aan regsbeginsels, hoor TLU-kongres
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Winsgewendheid bo-aan Graan SA se 2019-lysie
5
Grain SA Point of View:
Profitability at the top of Grain SA’s list for 2019
7
Uit die Woord
7
Op die kantlyn
44 E-posse:
Tsodilo se kliporrel
14