ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.za
SUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.za
REDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.za
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estie@infoworks.biz
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.biz
REDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.biz
GRAFIESE ONTWERP:
Nadine Stork
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
: nadine@infoworks.biz
DRUKWERK:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.za
SCHMILTZ MARKETING – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 083 583 5243
E-pos:
ruth@schmiltz.co.za
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.za
of skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
At Pioneer
®
we are committed to bettering
crop management. Innovative research
and data analysing methods are used by
the Pioneer Agronomy team, which is
based on farm-size research, and allows
us to manage other variable factors that
have an impact on crop management.
Photo: Una J Photography
3
Voorblad
/
Cover
Februarie 2019
40
Evalueer jou
beesboerdery
gereeld krities vir volhoubaarheid
D
ie pryse van speenkalwers, ou
koeie en slagbeeste het die af-
gelope
jaar sywaarts beweeg.
Heelwat ontleders, soos Absa en
die vleispryse vanmnr Chris Derksen, on-
dersteun dié stelling. Soos in die meeste
landboubedrywe
is die beesbedryf ook
prysnemers.
Dit veroorsaak dat dit vir produsente ’n
uitdaging bly om aan te hou produseer.
Produsente moet seker maak dat effek-
tiwiteitendoeltreffendheidhoog is –endan
blywinstenog steedsonderdruk.
Ten einde diewinsgewendheid te verhoog,
moet óf meer verkoop word óf die prys
waarteen verkoop word, verhoog word.
Beter bemarking vereismeer aandag,maar
weensdie sikliese aard vanproduksie, isdit
’n enorme uitdaging om die groot aanbod
van veeop sekere tye vry te spring.
Verskillende stelsels en
winsgewendheid
Ongeag vanwatter produksiestelsel vee in
geproduseer word, die winsgewendheid
van die verskillende stelsels verskil nie veel
nie. In
Tabel 1
(op bladsy 43)word die ver-
skillendebeesproduksiestelsels aangedui.
Gegewe hierdie inligting is dit duidelik dat
die winsgewendheid per stelsel, behalwe
wat die 36 maande-stelsel betref, nie veel
vanmekaar verskilnie.Ons kandaaruit aflei
dat die stelselwaarbinne geboerword, die
winste nie noodwendig dramaties beïn-
vloednie.
Daar is egter ander fasette van boerdery
wat ’n groter impak op winsgewendheid
het as wat ’nmens besef. Produsente ver-
geet hiervan en uiteindelik kan dit die
beesvertakking sewinsgewendheid drama-
ties verlaag.
Hier volg ’n lys van die basiese faktorewat
in plekmoet wees en in plek gehoumoet
word:
Voldoende ruvoer moet ten alle tye
beskikbaar wees – met ander woorde,
genoeg kos regdeurdie jaar.
Regte byvoeding om die diere se be-
hoeftes en dié van die voer te balan-
seer.
Om in siklusmetdie hulpbronne tepro-
duseer.
Voldoende skoonwater.
Tydige en voorkomende siekte- en
parasietbeheer.
Bestuur jou
hulpbronne fyn
Die eerste faktor wat ’n groot rol speel,
is om binne die boerdery se natuurlike
hulpbronne teblyproduseer.Metdieopstel
van die begrotingmoet daar as standaard
41
February 2019
OP PLAASVLAK
Winsgewendheid /Voervloei /Verskillende stelsels
Vee
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
redaksiespan
Grafiek 1:Die effek van te veel vee virdiehulpbron en een ekstrabaalhooiword voorsienbinne ’n
tradisionele speenkalfstelsel (R/GVE).
Grafiek 2:Verskillende kalfmortaliteitpersentasies se effek in ’n tradisionele speenkalfstelsel
(R/GVE).
Grafiek 3:Verskillende kalfpersentasies se effekbinne ’n tradisionele speenkalfstelsel.
eenbaalhooiperdier indiewinter ingereken
word. Dit beteken dat daar vir eenmaand
hooi verskaf moet word. Sodra hierdie
voerperiodena tweemaande verlengword,
is die winsgewendheid wesenlik onder
druk. In
Grafiek 1
word die effek van een
ekstrabaalhooiperdiergetoon.
Grafiek 1 mag dalk effe skeef getrek
word, omdat die hoeveelheid grootvee-
eenhede (GVE) wat nou gedra word,meer
mag wees. Dit kan opmaak vir die hoër
produksiekoste.
Vergewis jouself van hoeveel diere jou
natuurlike hulpbron kan dra. Stel vir jou
’n goed deurdagte voervloeiprogram op
en bestuur die tekorte in dié programmet
aangekoopteofopgebergde voer.
Die bestuur van aangeplante weiding is
net so belangrik. Bemes die aangeplante
weiding volgens die potensiaal van die
gewas. Die duimreël is dat 1 ton droë
materiaal per hektaar ongeveer 100 mm
reën benodig. Verder produseer groeiende
diere 1 kg vleis per hektaar permillimeter
reën.
Indien aangeplante weiding gesny, gebaal
en verwyder word, kan die volgende ont-
trekkingsyfersgebruikword:
N:20 kg -25 kgNper tondroëmateriaal
P: 1,2 kg fosfaatper tondroëmateriaal
K: 15 kg kaliumper tondroëmateriaal
Grond-pH en ontledings bly die basis
waarvolgens bemesmoet word. Praatmet
jou kunsmisverteenwoordiger om te besluit
watdiebeste vir jouboerdery salwees.Die
algemeen aanvaarde norm is om eerder ’n
gedeelte té veel te bemes as om die hele
oppervlakte net gedeeltelik
te bemes.
Onthou net dat as die aangeplanteweiding
bewei word, die bemesting wat benodig
worddramaties vandienorm verskil.
Rus van natuurlike weiding is belangrik.
Navorsing wat op Nooitgedacht Landbou-
ontwikkelingsentrum gedoen is, het bewys
datweidingwat ’n volle groeiseisoen gerus
het, se produksie die daaropvolgende jaar
dubbeldiévangeweideweiding is.Ditmaak
dus sin omweiding in diewinter te rus, te
benut en danweer die volgende seisoen te
benut.
Mortaliteitsbestuur
Produsente mag dalk dink dat enting
nie die moeite en koste werd
is nie.
Dit is mos net nog ’n kalf wat vrek. In
Grafiek 2
word die effek van verskillende
kalfmortaliteitspersentasiesgeïllustreer.Die
aannameword gemaak dat die produsente
met die 3,5% mortaliteitspersentasie alle
entingsdoen, terwyldieandergeenentings
doennie.
GraanSA/Sasol fotokompetisie
–AdriSmith 2011
“
“
Vergewis jouself van
hoeveel diere jou
natuurlike hulpbron
kan dra. Stel vir jou
’n goed deurdagte
voervloeiprogram op en
bestuur die tekorte in
die voervloeiprogram...
OP PLAASVLAK
51
Ultrakompakte opsporingstoestelle bekend gestel
52
Management of sorghum diseases
AKTUEEL
/
RELEVANT
57
Trailblazer for youth in agriculture
58
Genoomredigering op internasionale vlak bespreek
58 Grain trusts support sustainability
Part 3: Winter Cereal Trust
59
Nuwe gesigte by bedryfsvereniging is ou bekendes
60
Growing world grain market can benefit local industry
63 Grain SA/Sasol photo competition:
When the sunlight paints your
#LoveFarming moment gold
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Hoeveel “weg”-wedstryde lê nog voor?
5
Grain SA Point of View:
How many ‘away’ games still to come?
7
Uit die Woord
64 E-posse:
’n Somerkersfees
40