Previous Page  9 / 68 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 9 / 68 Next Page
Page Background

DS KOOS KIRSTEN

WOORD

Uit die

i

emand het langs ’n braaivleisvuur die opmerking gemaak dat

ons land veel minder uitdagings sal hê as ons alle politici sou

verban. Volgens hom sal die gewone inwoners van die land die

uitdagings sommer self – en ook sommer gou – oplos. Dan sal

al die onrus en onvrede tot ’n einde kom en ons sal in vrede

met mekaar kan lewe.

Ons weet almal dat dit eenvoudig nie moontlik is nie. Solank ons in

hierdie wêreld – en veral in Suid-Afrika – leef, sal daar spanning en

onrus wees. In elk geval sal dit nog jare duur voordat die meeste van

ons uitdagings effektief aangespreek is.

Wat vir ons as gelowiges van groter belang is, is dat ons vrede in

ons harte moet hê. Om vrede in ons harte te hê, moet ons vrede met

God hê. As ons vrede met God het, kan ons vrede met mekaar hê.

Jesus Christus het na hierdie wêreld toe gekom om vrede tussen

ons en God te bewerkstellig en daarom kan ons ook vrede met

mekaar hê.

As ons nie vrede met mekaar het nie en nie vrede in ons harte het

nie, kan ons doen wat die Here ons in Filippense 4:6 - 9 leer. Hier

leer Hy ons dat ons alles wat in ons harte leef in ons gebede aan die

Here bekend moet maak. Dit maak nie saak wát dit is wat pla nie,

bid daaroor. Die Here sal nie alles wat jy begeer aan jou gee nie,

maar Hy sal iets gee wat ons almal nodig het en na smag. Hy beloof

dat Hy vrede in ons harte sal gee.

As ons ons dan verder daarop toelê om ons harte en gedagtes op

die goeie te rig en te leef soos wat God wil, beloof Hy dat Hyself

met ons sal wees. Hierdie wete dat God met ons is, gee vrede en

rustigheid in ’n mens se gemoed. Dan kan die wêreld en die land

en die politici maar doen wat hulle wil. Jy sal dit kan hanteer, want

God is met jou.

7

February 2019

Graan SA/Sasol fotokompetisie

– Claudi Lourens 2017

spotlight

Farmer Development in the

I

t was with great pleasure that the

Grain SA Farmer Development team

learned that they were invited to attend

the Annual AgriSETA Excellence Awards

gala dinner early in October last year. The

longest serving Farmer Development co-

ordinator, Mr Jerry Mthombothi from the

Nelspruit Regional Development office, was

nominated to represent the team.

At the glittering occasion he was delighted

to find that Grain SA was to be honoured

with two prestigious awards:

Recognition as a leading commodity

organisation.

Best governed rural development pro-

ject after AgriSETA intervention: Duku-

za Study Group.

Grain SA Farmer Development sincerely

thanks AgriSETA, who’ve been partners

with them for many years now, for both of

these awards. The department is humbled

and thankful that they are seeing the fruits

of their investment in their projects and

trust that many years of partnership still lie

ahead.

The contribution to these successes

made by a dedicated team involved in the

Grain SA Farmer Development Programme,

lead by Ms Jane McPherson, is acknowl-

edged with gratitude. At the same time, they

honour the farmers they work with. These

hard-working individuals make the most of

every opportunity they are presented with

to learn and grow.

With partnerships like these Grain SA

Farmer Development can make a difference

to national and household food security

levels through the establishment of viable

grain farming enterprises. This is achieved

by bridging knowledge gaps and equipping

farmers with the necessary skills and appro-

priate training in the many diverse aspects

of farming operations and management.

JENNY MATHEWS,

SA Graan/Grain

contributor

Jerry Mthombothi, second from right, represented the Grain SA team at the function and

received the awards on their behalf.

GRAIN SA