Previous Page  27 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 27 / 140 Next Page
Page Background

Financial-baristas, as pantser teen die vroeg­

oggend Vrystaatse koue. Die ledelokaal sal verder

deur die dag verversings aanbied en ’n koel lafenis

teen die middaghitte verskaf met die ledestoep

as ideale kuierplek terwyl die dag begin taan.

Die NAMPO-logo is nou reeds goed bekend

en klere en promosie-items met die NAMPO-

handelsmerk sal weer eens in die NAMPO-saal te

koop aangebied word. Die Graan SA en NAMPO

Belewenissentrum by die ledelokaalingang, sal be-

soekers ’n interessante kykie gee in die graansiklus

met die uitstalling “Van Saad-tot-Saad”.

Volg die graanpad en verstaan hoe Graan SA

in die graanketting inskakel. Produsente sal hier toe-

gang tot lewendige Safex-inligting hê om sodoende

op hoogte van die markte te bly en die Graan SA-

ekonome sal daar wees om met navrae te help.

Benewens die inligting wat aan produsente beskik-

baar gestel word, kan lede ook uitsien na 'n een-

stopdiens met personeel byderhand om van hulp

te wees.

Die 2019 NAMPO Oesdag gaan alle ver-

wagtinge oortref en die ideale platform vir jou land-

boutoekoms bied. Graan SA poog om elke lid en

besoeker se NAMPO-ervaring onvergeetlik te maak

en sien uit daarna om jou in die ledelokaal te ver-

welkom vir ’n onvergeetlike week van die nuutste,

beste en grootste landboutentoonstellings.

AKTUEEL

25

www.nampo.co.za

Graan|Grain

Dié kaart, wat beskikbaar is aan alle

opbetaalde Graan SA-lede , gaan die

enigste platform wees waarop jy jou

NAMPO-kaartjies as lid kan ontvang.

HOW TO DOWNLOAD & ACCESS YOUR

GRAINSA DIGITAL MEMBERSHIP CARD

SearchYourApp Store

EnteryourMobileNumber

(SelectCountryCodeand

Drop theZero)

EnterConfirmation

Code (SentViaSMS)

1

2

3

4

4

CompleteRequired

Information

AddCard&

EnjoyaVarietyof

ValueAddedFeatureswith

5