P
2019
24
www.nampo.co.zaGraan|Grain
product information
O
ur range of cleaning equipment starts with pre-
cleaners and evolves to colour sorters. The revolu-
tionary sieveless pre-cleaners range from 2 t/h to
100 t/h with low power consumption and extremely
low maintenance.
They have the ability to clean all types of grain
using aerodynamic principles and a jet air stream, cleaning and
separating the product by its density. Thus, for seed preparation the
cleaning process will supply a protein-rich simultaneously germinat-
ing product and a more presentable product for sale.
The colour sorters have the ability to final clean the product
to store shelf quality with 40 programmes, programmed by a
professional, to make sure all your sorting needs are met. Like the
pre-cleaners, these machines are low power and low maintenance,
with an impressive 11 billion ejection lifespan. They are able to
run from 1 t/hour to 12 t/hour with a 99,9% cleaning ability achieved.
Bringing quality like this to the marketplace will substantially increase
the remuneration paid for the best grade.
Almaz will keep on striving to bring the best and most cost-
effective equipment to the Southern African market to help to
grow and feed the nation. Do not miss our stand at the NAMPO
Harvest Day 2019.
Allen Mackay,
Almaz Agro
Celebrating
five years
at NAMPO
N
et wanneer jy dink NAMPO kan nie beter, besiger of
meer besonders nie, breek die Oesdag wéér rekords en
wys sy baanbrekersvermoë as ’n landboubyeenkoms
enig in sy soort.
Die NAMPO Oesdag, reg in lyn met verlede jaar se
tema, het sy effektiwiteit getoon deur die 82 817 besoe
kers en 746 uitstallers met gemak te hanteer en ’n meer gebruikers-
vriendelike, tegnologie-gedrewe ervaring aan veral Graan SA-lede,
te bied.
Graan SA het sedertdien nog nuwe ontwikkelinge geloods,
waarvan sekerlik die belangrikste die onthulling van die eksklusiewe
Graan SA- digitale lidmaatskapskaart is. Dié kaart, wat beskikbaar
is aan alle opbetaalde Graan SA-lede, gaan die enigste platform
wees waarop jy jou NAMPO-kaartjies as lid kan ontvang. Gratis
NAMPO-kaartjies sal op elke lid se lidmaatskapskaart gelaai word,
tesame met gratis toegang tot NAMPO Park se eksklusiewe lede-
parkeerarea.
Nog nie jou digitale lidmaatskapskaart afgelaai nie?
Besoek ons webwerf vir die skakels en instruksies vir beide Android- en
Apple-slimfone. Teken in met jou selfoonnommer en kry toegang tot
al Graan SA se kommunikasie, dienste en voordele op een platform.
Die NAMPO Oesdag het hierdie jaar ten doel om werklik as
unieke, eenstopplatform vir jou landboutoekoms te dien, waar
Graan SA-lede met die landboubedryf se toprolspelers kan netwerk
en vriendskapsbande smee. Graan SA ontvang sy lede met trots op
NAMPO Park, met die gebruiklike gholfkarretjieritte en stomende
cappuccino en warm sjokolade, bedien deur die John Deere
Lede se oesdag-kaartjies
slegs digitaal beskikbaar
Alzena Gomes, skakelbeampte, Graan SA
Enkele van die Graan SA-lede wat tydens verlede jaar se NAMPO
Oesdag ’n draai in die ledelokaal gemaak het. Kom drink gerus
vroegoggend ’n koppie koffie hier of ontspan laatmiddag saam
met jou familie en vriende op die ledelokaal se stoep.