131
www.nampo.co.zaGraan|Grain
AKTUEEL
>
Ontspan en lag
Jak de Priester is in 2002 aangewys as die wenner van die ATKV se
Crescendo-kompetisie en het sedertdien bekendheid verwerf vir
liedjies soos
Groen Mamba
en
Sally Williams Nougat
. Hy het ook
die temalied van KykNET se gewilde sepie,
Binnelanders
, geskryf
en gesing.
Reis na gister
, ’n program waar Jak bekendes op ’n reis
terug na hul grootwordjare en tuisdorpe neem, was so gewild dat
vyf reekse daarvan vervaardig is.
Hy is op Parys in die Vrystaat as Jako Roux gebore. Ná skool het
hy ’n BA-graad en ’n Hoër Onderwysdiploma, met Duits en Frans as
onderrigvakke, verwerf – en ook sy naam na Jak de Priester veran
der. Hierna het hy in Europa skoolgehou en later deel van ’n drama
geselskap geword. Met sy fyn sin vir humor en veelsydigheid kan jy
gerus kom plek inneem vir sy tydgleuf en heerlik ontspan en lag.
Lees meer
’n Splinternuwe toevoeging tot die Vroueprogram is Media 24 se
Boekegesprek – van resepte tot inspirasie. Kom gesels saam oor die
onderwerp wat jou belangstelling prikkel.
Borge
Sonder borge sal die Vroueprogram beslis nie kan plaasvind
nie. ’n Besondere woord van dank aan die volgende instansies:
Netwerk 24 (hoofborg van die Vroueprogram), Graan SA, FNB,
Hollard Insurance, M4 events en GL Events wat die tent vir die
duur van die program beskikbaar stel.
Vroueprogram:
Gee jou vergete voornemens nuwe lewe
ALLES OP EEN PLEK
35KOERANTE&11TYDSKRIFTEOPNETWERK24.COMVIRNETR99PERMAAND
Nampo Vroueprogram
14-17 Mei 2019
Vroue
Vroue
program
DINSDAG
14 MEI
9:00
Retha de Villiers
Inspirasie
9:30
TUIS met Tjhoko-verf
Herwin in styl: Jy gooi weg, ons ruk reg!
10:30
Mareli Visser en Herman Lensing
Koek en sjokolade op hul beste
11:30
Michélle en span
Jou wêreld in ’n tydskrif
12:00
Jak de Priester
Op ’n ander planeet
Middagete
14:00
Media24: Boekgesprek
Arina du Plessis:
Plaaskos en Landbou Boerekos
9:00
Retha de Villiers
Inspirasie
9:30
Jak de Priester
Alles vir liefde
10:30
Michélle en span
Jou wêreld in ’n tydskrif
11:00
TUIS met Tjhoko-verf
Die kombuis maak die huis
12:00
Mareli Visser
Kaaskoek met karamel en spinsuiker
Middagete
14:00
Media24: Boekgesprek
Susan Coetzer: Selma en Louise
en Bruistablette vir die lewe
9:00
Retha de Villiers
Inspirasie
9:30
TUIS met Tjhoko-verf
Dek die perfekte tafel vir enige geleentheid
10:30
Michélle en span
Jou wêreld in ’n tydskrif
11:00
Jak de Priester
Op ’n ander planeet
12:00
Mareli Visser
Knie en bak plaasbrood
Middagete
14:00
Media24: Boekgesprek
Rudie van Rensburg: Medusa
9:00
Retha de Villiers
Inspirasie
9:30
Mareli Visser
Drie koekgeure en versiering
10:30
Michélle en span
Jou wêreld in ’n tydskrif
11:00
TUIS met Tjhoko-verf
Verander ’n ou meubelstuk in ’n pragstuk
12:00
Jak de Priester
Alles vir liefde
Middagete
14:00
Media24: Boekgesprek
Erns Grundling:
Elders en Koshuis
WOENSDAG
15 MEI
DONDERDAG
16 MEI
VRYDAG
17 MEI
insure
Plek: GL Events-tent langs Shell
Dinsdag
: ’n Bekende gesig in die wit tent, Arina du Plessis
(kosredakteur:
Landbouweekblad
) bring haar boeke,
Plaaskos
en
Landbou Boerekos
, vir bespreking.
Woensdag
: Susan Coetzer is bekend vir haar fiksie met ’n boodskap.
Sy kom bespreek die vriendskap tussen
Selma en Louise
. Haar praktiese
dagstukkieboek,
Bruistablette vir die lewe,
word ook nadergetrek.
Donderdag
: Rudie van Rensburg is ’n veelsydige skrywer én skilder.
Hy kom bespreek die nuutste boek uit sy pen,
Medusa
, oor ’n saak
wat die speurder Kassie Kasselman onrustig stem.
Vrydag
kom Erns Grundling aan die beurt met twee van sy boeke:
Elders
wat handel oor sy pelgrimstog op die Camino en
Koshuis
,
wat bydraes oor die koshuislewe deur ’n verskeidenheid
ekskoshuisinwoners bevat.
Op
Dinsdag
en
Donderdag
is hy
Op ’n ander planeet
en
op
Woensdag
en
Vrydag
doen hy
Alles vir liefde
.
Michelle van Breda is ’n gewilde
motiveringspreker en gaan ook
vanjaar ’n draai by NAMPO maak.
Ontspan saam met jou vriendinne
terwyl julle na Jak de Priester se
staaltjies en liedjies luister.