Produk-inligting
April 2018
12
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
Boublokke
...hoe lyk jou fondasie?
17
18
19
21
22
14
16
23
24
25
26
15
20
14: Nog personeel wat daar was. Agter: Toit Wessels, dr Dirk Strydom, Patricia Mahlatsi, Susari Teubes en Nico Vermaak. Voor: Luzelle Botha,
Christa Herbst, Elray de Klerk en dr Marinda Visser.
15: Korporatiewe Dienste se span wat verantwoordelik is vir al die Kongresreëlings: Elda-Beth van den Berg, Nico Vermaak en Nydia Odendaal.
16: Agter: Shadrack Mbele (Harrismith) en Philemon Manenzhe (Sasolburg). Voor: Maseli Letuka (Kestell).
17: Agter: Hein Visagie, Nicolaas de Villiers, Willem Visagie (al drie van Porterville) en Jurianne Schreuder (Hopefield).
Voor: Jacques Bester (Moorreesburg), Gert Claassen (Malmesbury) en Chris Bester (Moorreesburg).
18: Agter: Muller van der Westhuizen (Parys), Jaap van der Westhuizen (hoofbestuurslid: Streek 16), Wicus van der Westhuizen (Parys) en
Danie Claassen (Sasolburg). Voor: Jaco van der Westhuizen, Vickie van der Westhuizen, Willem Coetzer (almal van Parys), Gert Schoeman
(Sasolburg) en Louis Claassen jr (Sasolburg).
19: Jean Potgieter en Casper Badenhorst (albei van Petrusville) en Nicol Jansen (Hopetown).
20: Christiaan Bouwer (Bothaville), Dan Kriek (president, Agri SA) en Deon van der Westhuizen (Bethal).
21: Agter: David Malo (Delareyville). Voor: Ramosa Pholo (hoofbestuurslid: Streek 28) en Maleshoane Mokgoetsi (Ventersdorp).
22: Produsente van Mareetsane: Marnus Bothma (hoofbestuurslid: Streek 1), Bees Labuschagne, Louis Wessels en Pieter Gouws.
23: Bernard Maree (Excelsior), Theo van Zyl (Ladybrand), Jacques Coetzee (Marquard), Jaco Breytenbach (hoofbestuurslid: Streek 19),
Wouter Lubbinge (Fouriesburg) en Ig Wille (Ficksburg).
24: Anton Pelser (Hendrina), Gerrit Roos (Wonderfontein) en Carel Opperman (Middelburg).
25: Jaco Venter (Leslie), Jaco de Vos (Kinross), Tiaan Roux (Kinross), Danie Streicher (Leslie) en Owen Muller (Kriel).
26: Annette Steyn (DA se skaduminister van Landbou, Bosbou en Visserye) wens vir Preline Swart geluk met haar verkiesing tot
visevoorsitter van Graan SA.