KANTLYN
Op die
Industrial agriculture (globally) is yearly
responsible for the loss of 55 Pg to 100 Pg of
historical soil carbon and 9,9 Tg of reactive
nitrogen worldwide.
– Source: BP Louis in
Soil C and N models that integrate
microbial diversity
“
“
Soil microbial diversity may explain up
to 77% of soil carbon mineralisation activities.
– Source: BP Louis in
Soil C and N models that integrate
microbial diversity
“
“
Did you know?
7
September 2017
DS KOOS KIRSTEN
WOORD
Uit die
e
k kry in my bediening met mense te doen wat regtig
baie arm is. Hulle kan al hulle besittings in ‘nVenterwaentjie
laai en dan is daar plek vir nog goed. Tog is daar onder
hulle mense wat ryk is. Nie ryk aan besittings nie, maar
ryk in geloof, Godskennis, mensekennis en wysheid. Nou
kan ‘n mens vra wie regtig ryk is: Hierdie mense of dié wat
baie aardse besittings het?
Wat ‘n mens egter altyd moet onthou, is dat aardse rykdom of
armoede nie bepaal of ‘n mens geestelik ryk of arm is nie. So lees
ons in die Bybel van Abraham en Job wat besonder ryk was en ook
ryk was in hul geloof. So ook van arm mense wat arm was in geloof.
Wat maak ‘n mens dan werklik ryk? As ek my aardse besittings sou
uitdeel, sal dit mettertyd opraak. Dan is ek arm aan aardse besittings.
Baie aardse besittings maak ‘n mens nie ryk nie. Mense wat werk,
verdien geld, maar dit kom in en gaan weer uit. Alleen met moeite
en met slim en goeie beplanning word dit meer. As jy dit uitdeel, bly
daar weldra niks oor nie.
Die Here Jesus leer ons dat ons nie skatte op aarde moet bymekaar
maak nie, maar in die hemel (Matteus 6:19 - 21). Jakobus leer ons
ook dat God diegene wat Hom liefhet, ryk maak in die geloof en laat
deel in sy koninkryk (Jakobus 2:5). God deel al die skatte en gawes
in sy koninkryk met ons wat in Christus glo en daarby gee Hy die
ewige lewe aan ons. Dit is ware rykdom, want dit kan nie verminder
of weggeneem word nie. Inteendeel, dit word altyd meer en meer.
‘n Ander wonderlike ding wat met die rykdom van die evangelie
gebeur, is dat wanneer jy dit aan ander uitdeel, jy self in die proses
verryk word. Hoe meer jy die evangelie met ander deel, hoe meer
groei jy in jou eie geloof. Hoe meer jy dit uitgee, hoe meer ontvang
jy van God.
As jy dus waarlik ryk wil word, gee dit wat regtig waarde het, naam-
lik die evangelie, weg en jy sal rykdom verwerf wat ewige waarde
sal hê en wat voortdurend in waarde sal toeneem.
Baie geluk aan
Niël Oosthuizen van
Pretoria wat vir die
Augustus-uitgawe van
SA Graan/Grain
die
gratis Bybel gewen het.
Dit is die pragtigste foto op die
Maart-voorblad! Ek neem aan dit is
Oupa en die mooiste kleinseun met
die lewendige ogies.
Groete
Kippie Horn
Earthworms (ecosystem engi-
neers) can move up to 15 tons
of soil per acre per year and eat
/
3
to ½ of their body weight in
one day!
16 oz of honey requires 1 152 bees
to travel 112 000 miles and visit
4,5 million flowers.
– Info supplied by dr Hendrik Smith,
Grain SA
The “big six” crop protection companies (Syngenta, Bayer Crop
Science, BASF, Dow AgroScience, Monsanto and DuPont) have a
64% share of the global pesticide market.
– Source: CropLife South Africa
64%
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
1