Cut losses with
PRECISION
Plant with
VISION
Process Monitor
for Air Seeders
Area
Speed
Tacho up to 4 axles
Alarm on each function
Easy to install
Bin / Tank full
Bin / Tank empty
oPr udly Made
in South Africa
Tel: 012 345 3193
Fax: 012 345 6763
Web:
www.electrolee.co.zaEmail:
info@electrolee.co.zaSales:
sales@electrolee.co.zaPlanter Monitor
Seed per 100m per row, seed population
Hectares worked and much more
Easy to install and maintain
Fertilizer and turning of axles
Can be applied to most planters
Real tough, rust and water resistant
innoverend te wees in die bestuur van hul oeste om die hoogste
opbrengs te bewerkstellig.
“Ons kliënte soek ’n vennoot wat net so vinnig soos hulle beweeg
om uitdagings aan te spreek...Vennote wat met dieper insig dink en
optree en wat idees het wat nuwe waarde toevoeg – op landerye,
in stede, in voertuie, in winkels...En boonop vinnig.
Die maatskappy bied die beste saadgenetika in Suid-Afrika asook
betroubare landboukundige advies om die regte produk op die regte
hektaar te plant, wat produsente help om hul wins te maksimaliseer,”
sê Schoeman.
Die bekendstelling van hierdie kompetisie vind plaas op ’n tydstip
wat Suid-Afrikaanse produsente deeglik bewus is van die pre-
stasie van hul Amerikaanse eweknieë in die opbrengskompetisie
wat deur die National Corn Growers Association in Amerika aange-
bied word.
Die opbrengste wat produsente soos mnre Kip Cullers en
David Hula behaal het, het die verbeelding van plaaslike produ-
sente aangegryp toe hulle in Februarie 2014 tydens vyf boeredae
in Suid-Afrika aanbiedings gedoen het. Meer as 1 000 produsente
het die aanbiedings bygewoon en talle het die wens uitgespreek
dat ‘n soortgelyke kompetisie in Suid-Afrika gehou moet word.
Daar word verwag dat ongeveer 200 produsente vanjaar aan die
kompetisie gaan deelneem. Die wenners sal tydens die toeken-
ningsgeleentheid in Augustus 2016 aangewys word. Inskrywings
open op 1 September 2015 en sluit op 30 April 2016, of wanneer die
maksimum aantal inskrywings behaal is.
Enige Suid-Afrikaanse produsent van 18 jaar of ouer kan ‘n mini-
mum van 2 ha inskryf wat aangeplant is met ‘n geregistreerde
variëteit van enige saadmaatskappy teen ’n koste van R1 000 per
inskrywing. Om te wen, moet produsente die mielie- of soja-oes met
die hoogste opbrengs kweek.
DuPont Pioneer is daartoe verbind om te help om landbounavor-
sing en -tegnologie te verbeter en sal R62 miljoen teen 2017 belê
om ’n nuwe streekstegnologiesentrum in Suid-Afrika te vestig om
die hele vasteland te bedien. Die vestiging van die navorsingsen-
trum sal Suid-Afrika vestig as die middelpunt van innovering met
betrekking tot die ontwikkeling van nuwe genetika.
Om meer oor die kompetisie uit te vind, besoek
WeegenWen.co.za
of
stuur ’n epos aan
weegenwen@pioneer.com .SA Graan/
Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie