Background Image
Previous Page  15 / 84 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 15 / 84 Next Page
Page Background

13

November 2017

1: Die elegante en sjarmante televisiepersoonlikheid, Ursula Chikane, wat bekend is as aanbieder van die leefstyl

TV-program,

Top Billing

, was die seremoniemeester van die aand.

2: Janes Barnard, produsent van Hoopstad en ook 2011 Graanprodusent van die Jaar, het vanjaar die Graan SA

Inspirasietoekenning ontvang.

3: Die

Supreme 3

-groep wat bestaan uit Loyiso Bala, Danny K en Lloyd Cele het die gehoor met klassieke liedjies vanuit

die Motown-era, wat hulle hul eie unieke kinkel gegee het, vermaak. Dit is voorwaar ‘n energieke sanggroep!

4: Vuyane Lolwane, derde van links, is een van die 2017 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële

Boer van die Jaar-finaliste. Saam met hom is Cobus Wells (hoof, Absa AgriBesigheid Afrika), Antois van der Westhuizen

(besturende direkteur, John Deere Financial Sub-Sahara Afrika), Ramodisa Monaisa en Derek Mathews, albei

visevoorsitters van Graan SA. Vuyane se vrou, Refilwe, het saam met hom die spesiale geleentheid bygewoon.

5: Remember Mthethwa, derde van links, neem sy 2017 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële

Boer van die Jaar-finalissertifikaat in ontvangs. Saam met hom is Cobus Wells, Antois van der Westhuizen,

Ramodisa Monaisa en Derek Mathews.

6: ‘n Baie gelukkige Edwin Mahlatsi, 2017 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die

Jaar-wenner, ontvang sy simboliese John Deere trekker-wentrofee van Antois van der Westhuizen. Sy vrou, Othenia,

en dogter, Doreen, deel sy oomblik in die kollig.

7: Oorstelp van vreugde! Mavis Hlatshwayo, 2017 Graan SA/Absa/John Deere Financial Bestaansboer van die Jaar,

omhels vir Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder, Graan SA) voor sy haar sertifikaat in ontvangs neem.

Saam met haar is haar seun, Zansi.

8: Al die 2017 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste ontvang hul sertifikate. Van links: Jaco Minnaar,

Jan Boshoff en sy vrou, Retha, van Delmas, Willem Visagie en sy vrou, Aletta en hul seun, Hein en sy vrou, Hilde, van

Porterville en AC van Wyk en sy vrou, Lizelle, van Bultfontein en Antonie Delport.

9: Die 2017-wenners saam met die borge, Graan SA Bestuur en Naledi Pandor (Minister van Wetenskap en Tegnologie).

10: Paul Malindi, 2017 Graan SA/Monsanto Potensiële Kommersiële Boer van die Jaar, tweede van links, saam met

Jannie de Villiers, Kobus Steenekamp (besturende direkteur, Monsanto SA) en Jaco Minnaar.

Foto's: Helenus Kruger

1

7

9

8

4

5

6

3

2

10