Voergewasse waarop jy kan staatmaak
Voer met hoë drakrag en smaaklikheid
vir volgehoue diereproduksie.
So veelsydig
en aanpasbaar
as wat jou
behoeftes
vereis
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2015 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
2015/WEIDING/A/27LAMB/A4(R)
ULTRAMODERNE
NAVORSING EN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
LUSERN
• Dormansieklasse 7 tot 9,
weiding en hooitipes
INTENSIEWE
GRASSE EN
MENGSELS
• Langswenkgras
• Eenjarige Raaigras
• Kropaargras • Klawers
• Meerjarige Raaigras • Kikoejoe
DROËLAND
WINTER-
GEWASSE
• Hawer
• Korog
• Stoelrog
• Japannese Radys
EENJARIGE
SUBTROPIESE
GEWASSE
• Voersorghums
• Basterbabala
• Tef
MEERJARIGE
SUBTROPIESE
GEWASSE
• Oulandsgras • Rhodesgras
• Smutsvingergras
• Witbuffelgras
• Bloubuffelgras