A13209
Die regte kombinasie in die
stryd teen onkruid.
Suksesvolle onkruidbeheer in
Roundup Ready
®
-soja verg bloot die perfekte kombinasie
van puik produkte, soos Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
-produk wat deel uitmaak
van ‘n onoortreflike onkruidbeheerprogram in soja.
Roundup PowerMAX
®
plaas jou in beheer.
Vir doeltreffende onkruidweerstandsbestuur, beveel Monsanto
aan dat Roundup PowerMAX
®
met ander geregistreerde produkte
gekombineer moet word in ‘n onkruidbeheerprogram.
www.monsanto.co.zaKontak gerus ons kliëntediens by: 011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.comRoundup PowerMAX
®
bevat glifosaat 540 g/
l
. Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947).
Gebruik onkruiddoders op
’
n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Roundup Ready
®
en Roundup PowerMAX
®
is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Baie geluk aan Amanda van Blerk, van
Clarens, wie se foto “As jy wil boer, moet
jy (vroeg) roer!” vir haar R1 000 kontant
losgeslaan het die vorige maand.
AKTUEEL
Fotokompetisie
Wie nie waag nie,
wen nie
O
pskud! Opskud! Die tyd raak min om in te skryf vir hierdie
jaar se fotokompetisie met die tema: “Die plaaslewe”.
As jy nou al hoe lank dreig om in te skryf vir die
SA Graan
/
Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie, is dit nou die tyd om
tot aksie oor te gaan. Jy mag dalk net die wenfoto vir dié uitgawe of
dalk sommer vir die algehele kompetisie instuur.
Die beoordelaars het juis die afgelope maand ‘n baie moeilike
keuse gehad: Daar was soveel pragtige foto’s – dit was ‘n gedugte
stryd! Baie geluk aan Franci Swart van Swellendam wat sommer
met die eerste en tweede plek weggeloop het.
SA GRAAN/GRAIN
REDAKSIE
Die derde plek gaan aan die foto van Aleta Wales van Kestell. Sy sê:
“The photo was taken from the hill, Rooikop, on our farm in the Afrikas-
kop area in the Eastern Free State. The crops growing at this time of
year (February) were maize, which is brownish as it was tassling.”
Franci Swart van Swellendam se foto “Pa se boer” het ook aan haar
‘n tweede plek besorg. Christi Kloppers en sy seun, Jan, beskou die
saaiery op hul plaas Rietjiesbos naby Suurbraak.
3
de
2
de