70 Inset-oorsig:
Volhoubare model vir kultivarontwikkeling
vorder goed
72 Conservation agriculture:
Integrated crop and pasture-based
livestock production systems (Part 20)
77
Harpin-proteïene – ‘n geleentheid om jou oes plantkundig te beskerm
78
Is N, P en K genoeg of is S ook essensieel vir gewasproduksie?
AKTUEEL
/
RELEVANT
81
Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig
– LWO Werkgewersorganisasie (Deel 2)
82
SA Graan
/Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie:
Wie nie waag nie, wen nie
84
Monsanto se spesiale dag vir vroue weer aangebeid
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Dinge is aan die verander
5
Grain SA Point of View:
Things are changing
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
85 Kuier saam met Abrie:
Skep só fokuspunte in die tuin
87 Wiele vir die plaas:
Gemaklike dubbelkajuit vir harde paaie
– padindrukke: Mahindra Scorpio Pik-Up-dubbelkajuit 4x4
88 E-posse aan Grootneef:
Die horingroete
Die Graanprodusent van die Jaar-toekenning
(waarvan Syngenta die hoofborg is) is in
Oktober vanjaar oorhandig.
Foto: Helenus Kruger
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
“Advertorials” are paid articles; while “product informa-
tion” articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA, POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Loxton
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7276
E-pos:
johan@grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7281
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 013 752 5731/081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
Faks: 086 275 4157
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaSA GRAAN/GRAIN
TEGNIESE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Faks: 018 468 7782
Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizBLADUITLEG EN REPRODUKSIE:
Ashley Erasmus,
Jesseme Ross, Infoworks
Tel: 018 468 2716 •
E-pos:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaKOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Johan van Onselen
Tel: 022 451 2773
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 08600 47246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA op die web:
www.grainsa.co.za3
Voorblad
/
Cover
Is jou brood steeds sy sout werd
met minder sout?
M
etminderas ‘n jaaroorvoordatwetgewingdieverlangde
verlaging van soutinhoud in brood implementeer, het
ons gaan ondersoek instel om te bepaal wat die invloed
van die verlaagde soutinhoud op ‘n basiese broodresep
sebroodgaanwees.
Diebasiesebestanddele ismeel,water, suiker, vet,gis en sout.
Watter rol speel sout in brood?
Soutdien as ‘npreserveermiddel.
Soutdraby totdiegeur/smaak vanbrood.
Sout speelook ‘n rol indie verbruiningsproses vanbrood.
Sout speel ‘n baie belangrike rol in die ontwikkeling van die
gluten-netwerk –dit versterk en kompakteerdiedeeg.
Hoekom moet “minder sout” nie nadelig
wees vir die bakbedryf nie?
Broodvolumes moenie geaffekteer word nie, want
laer
b oodvolumesbetekenminderwinsvirbakkers.
Mengtye moenie te veel beïnvloed word nie – dit is reeds
gerapporteer dat “ongesoute” deeg korter meng en “taai” voel,
watonaanvaarbaar virdiebakbedryf is.
Rakleeftyd moenie aansienlik verkort in die geval van “minder
sout”nie.
Vir hierdie toetslopie is verskillende soutvlakke gebruik wat varieer
vanaf 1,5% sout (die huidige soutvlak), 1% sout (die vlak verlang
einde Junie 2016), 0,95% sout (die vlak verlang einde Junie 2019) en
geen sout.
Afgesien van die broodjie wat geen sout bevat het nie (links op
Foto 1 tot Foto 4
), is dit duidelik dat minder sout, tot op die laag-
ste soutvlakvereiste in 2019, geen invloed op die volumes, teks-
tuur, kleur en rakleeftyd van die broodjies gehad het nie. Hierdie
resultate is van toepassingop ‘nbasiesebroodresep.
‘n Proe-paneel kon onderskei tussen die verskeie soutvlakke, maar
het aangedui dat die verlaging in sout aanvaarbaar
is en meen dat hul dit nie sal agterkom as dit oor ‘n
d
k
ï
l menteerwordnie
CHRISSIE MILES,
LNR-Kleingraaninstituut,Bethlehem
OP PLAASVLAK
Soutinhoud / Bakbedryf / Wetgewing
Wetgewing
WETGEWING
64