7
WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Graanproduksiegebiede in die binneland en veral die Swartland in die Wes-Kaap gaan gebuk onder die ergste droogte in 23 jaar
– wat ‘n verwagte negatiewe invloed op die land se graanoes sal hê.
Grain production areas in the interior, as well as in the Swartland region of the Western Cape in particular, is suffering the
worst drought in 23 years – which will have an expected negative impact on the country’s grain harvest.
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
R10 574 miljoen
R10 574 miljoen is bestee aan trekkers, masjinerie en implemente
– ’n beleggingsgroei van 8,3% van 2013/2014 tot 2014/2015.
R108 429 miljoen
Die bruto inkomste uit diereprodukte het R108 429 miljoen beloop.
November 2015
15%
Die nuutste ekonomiese oorsig (2014/2015) van die
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is onlangs vryge-
stel. Hiervolgens het die netto boerdery-inkomste met 15% gestyg
tot ongeveer R77 063 miljoen.
– Bron:
e-Agri
(elektroniese nuusbrief van Agri SA), Oktober 2015
“Ons sal moet hande vat om persepsies te verander
en ons moet dit self doen. Niemand anders gaan dit
vir ons doen nie,”
aldus Christo van der Rheede, adjunk
uitvoerende hoof van Agri SA oor die sosio-maatskaplike
ontwikkelingstrategie en akkoord wat deur Agri SA voor-
gestel word vir die totale sektor.
– Bron: Agri SA Mediaverklaring, 16 Oktober 2015
R54 108 miljoen
Akkerbouprodukte het R54 108 miljoen verdien.
-29,5%
Combine harvester sales are significantly down from
last year: 241 (2015) versus 342 (2014).
– Source:
AGFACTS Newsbrief
, October 2015
South Africa produces 42% and consumes
37% of the South African Development
Community’s (SADC) maize.
– Wandile Sihlobo, economist: Grain SA, (own calculations),
based on FAO data
In 2014, South Africa was the leading supplier of
maize to the SADC countries, exporting 75% of the
region’s import requirements of 1,2 million tons.
– Wandile Sihlobo, economist: Grain SA, (own calculations),
based on FAO data