

Tindrum 16/116R
Jóú greep op die mark
Jou Vrag
ONS BESIGHEID
NWK Logistics spesialiseer in die vervoer van landbouprodukte (losmaat en
versak), asook die vervoer van eetbare olieprodukte, veevoere, grondstowwe,
landboukalk en implemente. Verder is NWK Logistics ook betrokke by
plaaslaaitransaksies en bedien verskeie roetes in die Noordwes Provinsie,
Gauteng, Vrystaat en KwaZulu-Natal. Vervoer word ook onderneem
na Botswana. ‘n Betroubare en mededingende vragvervoerdiens word
deurlopend aan klante gelewer en stiptelikheid is vir ons van uiterste belang.
Kontak gerus vir Anton Jacobs by +27 (0) 82 829 8014 of Corné de Klerk by
+27 (0) 76 401 2352 of besoek die webwerf vir meer inligting.
Logistics
TEL +27 (0) 18 632 4565/1215
SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740
E-POS
logistics@nwk.co.zawww.nwk.co.za
NWK Beperk is ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (lisensienr. 44998)
en ‘n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)
VOLG ONS OP