1: Anthony Muirhead, Des van Reenen, Hennie Goosen en
William Gibbings by die Graan SA Winterton-streeksvergadering.
2: Produsente by die Delmas-streeksvergadering luister aandagtig na
die aanbiedinge.
3: Tollie Schoeman van COFCO-Agri en Jaco Minnaar by Streek 10 se
vergadering op Jan Vos Landgoed.
4: Mnr en me Skosana en me Mamaita tydens die streeksvergadering op
Middelburg.
5a en 5b: Jannie de Villiers en Andries Theron aan die woord tydens die
streeksvergaderings.
6: Moorreesburg se streeksvergadering.
7: Hennie Visser dra ‘n beskrywingspunt by die vergadering in.
8a en 8b: Produsente tydens die streeksvergadering op Rietpoel.
9: 250 Ton Klub-lede (van die Suid-Kaap) asook van hulle werkers wat
by die streeksvergadering erkenning gekry het.
10: Miena Baron (Caledonia Boerdery en ‘n uitblinker by ‘n Graan SA-
kursus), Jannie de Villiers, Liana Stroebel en Charles Smith (Drom-
melvlei Boerdery – het 332 ton graan gelewer). Afwesig: Whernit Dirks
(Genadeshoop Boerdery – het 2 177 ton gelewer).
11: Jane McPherson (bestuurder: Ontwikkelende Landbou) oorhandig ‘n
sertifikaat aan ‘n nuwe era-boer, Johannes Harnick.
12: Thinus van Schoor en Frikkie Lubbe (albei van AB InBev) tydens ‘n
vraag-en-antwoordsessie.
1
8a
4
10
6
5a
11
7
5b
12
2
8b
3
9
9
March 2017