Maart 2017
10
Kanolawerkgroepvergadering
en Soill-toer gehou
Welcome to Grain SA, Wandile
D
ie Kanolawerkgroep het op 13 Januarie vanjaar hul
eerste werkgroepvergadering vir die jaar gehou. Hierdie
komitee vergader tweejaarliks en bestaan hoofsaaklik uit
produsente vanuit die Suid- en Wes-Kaap, asook verskeie
verteenwoordigers van landboubesighede, die Wes-Kaapse De-
partement van Landbou, Bayer en die PNS, wat as gaste en kundiges
die vergadering bywoon.
Hierdie werkgroep dien as ‘n platform om produsente en be-
dryfsrolspelers bymekaar te bring en is van kardinale belang vir die
vooruitgang van die kanolabedryf in Suid-Afrika.
Sake wat hier bespreek word, sluit byvoorbeeld ‘n verslag van elke
streek in, die registrasie van chemiese middels, terugvoering van
navorsers en spesialiste rakende enige siektes wat op kanola voor-
kom en die beheer daarvan, beskikbaarheid van saad, markinligting,
graderingsregulasies, leweringstatistiek asook hoe Suid-Afrika met
die internasionale kanolabedryf vergelyk.
Vier aspekte wat spesiale aandag tydens hierdie vergadering geniet
het, was:
Die Swartland en Suid-Kaap het gedurende 2016 vir die eerste
keer in baie jare albei goeie gemiddelde kanola-opbrengste
gehad.
Een nuwe chemiese produk is vir die 2017-kanolaseisoen vir
Sclerotinia geregistreer.
Sclerotinia en swartstam: Swamme se gekose verskynings-
toestande, weerpatrone waarop gelet moet word en riglyne van
presies wanneer om te spuit, is in diepte bespreek.
Aftrekkings en gradering tydens die lewering van kanola.
W
andile Ngcamphalala joined
the Grain Research and Policy
Centre at Grain SA this year as
a graduate intern. He was born
in Swaziland and spent a few years there
before moving to Vryheid in KwaZulu-Natal
where he finished his schooling in 2009. He
attended the University of KwaZulu-Natal’s
Pietermaritzburg campus where he regis-
tered for a BSc degree in agriculture.
‘In my second year I decided to ma-
jor in plant breeding, because there
weren’t many students majoring in that
field (I was one of two in my group) and
I also believed (and still do) that plant
breeding is the field in agriculture where
one can make the biggest impact, especially
in Africa where we rely on grains for suste-
nance,‘ he said.
In 2014, he completed his degree and de-
cided to apply for a master’s degree at
Stellenbosch University in order to expand
his network. His study focussed on using
the latest technology to simplify the data
collection process in breeding selection,
thereby speeding up the process of culti-
var improvement. He is currently wrapping
up his thesis in order to hand it in this
year. He has been married for just over six
months. His hobbies include listening to
music, reading and he also enjoys outdoor
activities like hiking and camping.
GRAAN SA
LIANA STROEBEL,
ontwikkelingskoördineerder: Graan SA
SA GRAAN/GRAIN
EDITORIAL TEAM
1 en 2: Die Kanolawerkgroepvergadering in Januarie vanjaar is deur
produsente vanuit die Suid- en Wes-Kaap, asook verskeie verteen-
woordigers uit die kanolabedryf, bygewoon.
3: Na afloop van die vergadering het die werkgroep ‘n besoek aan
Soill se kanolaverwerkingsaanleg afgelê. Hierdie besoek het ‘n baie
insiggewende voorlegging rakende die gesondheidsvoordele wat
kanolaprodukte vergeleke met ander olies inhou ingesluit, asook ‘n toer
onder leiding van Jano Schoeman (fabrieksbestuurder), Franco le Roux
(landboukundige: Hulpbronbestuurder) en Kellie Becker (besturende
direkteur).
1
3
2
Wandile Ngcamphalala