29
January 2017
Tegnologie maak dit vandag moontlik om
heeltemal onafhanklik van die owerhede te
wees – selfs teen ‘n beter prys!
Wat die tekort aan personeel betref, het
die entrepreneur basies twee keuses: Lei
jou eie mense op en steun meer op
meganisasie. Gegewe vyandige wetgewing
ten opsigte van arbeid en swak arbeids-
verhoudinge weens politieke inmenging, is
meganisasie waarskynlik die beste opsie.
Wat die leemte aan instellings betref, kan
die entrepreneur ook heelwat doen. By-
voorbeeld, maak seker kontrakte sluit
privaat dispuutbeslegting in – instede daar-
van om van ‘n oneffektiewe regstelsel ge-
bruik te maak. Maak gebruik van privaat
onderwys, gesondheid en dies meer.
Maar die belangrikste is om te besef dat
elkeen net soveel kan doen om sy eie om-
gewing of omstandighede te verbeter en
nie meer nie. Daarom is dit belangrik om
te besef dat ‘n oneffektiewe en in gevalle
selfs ‘n vyandige regering uiters destruktief
kan raak, maar gelukkig kan daaraan ook
iets gedoen word.
Byvoorbeeld, belas jou eiendom deur
daarteen te leen en verseker daardeur
dat iemand anders (die bank) saam met
jou risiko neem. Dit is veral geldig in
‘n lae rentekoersomgewing – maak net
seker dit maak finansieel sin! Belangrik:
Eksternaliseer van jou bates. Maak seker dat
‘n deel van jou boedel in ‘n ander jurisdiksie
belê is.
Slotopmerking
Sonder twyfel is daar wonderlike ge-
leenthede in Afrika en in Suid-Afrika. On-
gelukkig is dit ook so dat daar heelwat
onnodige risiko’s en hindernisse is, wat
dit ‘n uitdaging maak om hier besigheid
te doen.
Die entrepreneur wat die regte gesindheid
het en bewus is van die potensiële gevare,
kan steeds die geleenthede benut en ter-
selfdertyd sy risiko beperk.
PROVINCES
(SORGHUM)
FUSARIUM GRAMINEARUM
SPECIES COMPLEX
F. MERIDIONALE F. ACACIA-MEARNSII F. CORTADERIAE
KwaZulu-Natal
X
X
X
TABLE 4: THE DISTRIBUTION OF THE THREE
FUSARIUM GRAMINEARUM
SPECIES
COMPLEXES THAT INFECT SORGHUM IN SOUTH AFRICA
MANAGEMENT
FACTORS
IMPACT ON EAR/KERNEL/
GRAIN ROT REDUCTION
PREVENTIVE CONTROL
Crop rotation
High
Crop residue management
High
Harvest time and storage
High
Good nutrient supply
Medium
Varietal choice
Medium
Seed quality
Low
Sowing time
Low
Crop structure
Low
DIRECT CONTROL
Insect control
High
Weed control
Low
Chemical disease control
Low
TABLE 5: TENTATIVE RANKING ON EFFECTIVENESS OF MAN-
AGEMENT FACTORS ON
FUSARIUM GRAMINEARUM
SPECIES
COMPLEX INFECTION.
The information will help to improve existing management strate-
gies and will help to give more specific information to producers
in order to prevent
Fusarium graminearum
species complex diseas-
es to break out.
For more information, contact the plant pathologist
at the ARC-GCI at 018 299 6100 or email Dr Aneen
Schoeman at
BelgroveA@arc.agric.za .References
Boutigny, AL, Ward, TJ, Van Coller, G, Flett, BC, Lamprecht, SC, O’Donnell, K and
Viljoen, A. 2011.
Analysis of the
Fusarium graminearum
species complex from
wheat, barley and maize in South Africa provides evidence of species-specific dif-
ferences in host preference.
Fungal Genetics and Biology, 48: 914 - 920.
Czembor, E, Adamczyk, J, Posta, K, Oldenburg, E and Shürch, S. 2010.
Prevention
of ear rots due to
Fusarium
spp. on maize and mycotoxin accumulation, Maize Case
Study – Guide number 3, pp 1 - 8.
Lamprecht, S, Tewoldemedhin, YT, Botha, WJ and Calitz, F. 2011. Fusarium
graminearum
species complex associated with maize crowns and roots in the Kwa-
Zulu-Natal province of South Africa
. Plant Disease 95: 1 153 - 1 158.
Mavhunga, M. 2013. Fusarium graminearum
mycotoxins associated with grain
mould of maize and sorghum in South Africa
. MSc thesis, University of the Free
State, Bloemfontein. 169 pp.
Van Coller, GJ, Boutigny, AL, Rose, L, Ward, TJ, Lamprecht, SC and Viljoen, A. 2013.
Fusarium
spp. associated with head blight of wheat in South Africa
. Acta Phyto-
pathologica Sinica. 10th International Congress of Plant Pathology Abstracts 25
- 30 August, Beijing, China P07.010.
Gibberella on maize,
sorghum and wheat