D
it is al in die 1930’s wetenskaplik bewys dat kieme en kankerselle
deur resonansiegolwe vernietig kan word en dit kan vir mens en
dier aangewend word.
Met die spesiale antenna-mat word die instrument byvoorbeeld op ’n
koei wat mastitis het se rug gedrapeer.Varkprodusente gebruik dit met
groot sukses in varkhokke om die mortaliteit van klein varkies dramaties
te verminder. Dit is uitstekend om perdesiektes te beheer.
’n Resonator met ’n ingeboude battery kos slegs R7 500. Hierdie instru-
ment betaal homself binne ’n paar maande.
Besoek die volgende webwerwe vir meer inligting:
www.riferesonator.comen
www.rifehealth.co.zaof skakel Rife Health by 082 659 2547.
Dien daardie siektes
’n nekslag toe!
www.
infoworks
.biz
2: Kongressessies is afgewissel met interak-
tiewe vraesessies waar afgevaardigdes hul stem
kon laat hoor deur hul antwoorde op landbou-
verwante vrae op ‘n elektroniese handstuk in te
sleutel. 93% van kongresgangers het ingestem
dat ‘n nasionale sosio-ekonomiese strategie
nodig is vir landbou. Dié vraesessies is gelei
deur Omri van Zyl (aangewese uitvoerende hoof:
Agri SA).
3: Desmond Els (korporatiewe bestuurder: Vloot
en Verhurings, Nissan SA) en Japie Grobler
(voorsitter: Agri Securitas Trustfonds) besig om
‘n ooreenkoms te teken tydens die kongres. Dié
ooreenkoms bepaal dat vir elke Nissan-voertuig
(met ‘n spesifieke serienommer) wat in die
landelike gebiede verkoop word, R1 500 terug
belê sal word in die Agri Securitas Trustfonds
om aangewend te word deur georganiseerde
landbou vir veiligheidstoerusting.
4: Minister Senzeni Zokwana het sy toespraak
afgesluit met ‘n aanhaling van oudpresident
Nelson Mandela: “Armoede is mensgemaak en
kan oorkom en uitgewis word deur die aksies
van mense.”
2
3
4
Hou die Maart-uitgawe van
SA Graan/Grain
dop vir ons spesiale
fokus op saad. In die uitgawe sal daar
ook ‘n fokus op dieregesondheid wees.
Belangstellende adverteerders kan vir
Jurgen van Onselen kontak by
082 417 3874 of 021 976 4482.
Saam met dié uitgawe
van
SA Graan/Grain
word die landbou-
naslaangids,
Graangids
, uitgepos
– ‘n bêreboek wat op
die boekrak naby aan
die telefoon hoort.
35