Background Image
Previous Page  130 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 130 / 150 Next Page
Page Background

2015

116

G

RAANGIDS

* (G) Indien nie as Keur-/Standaardgraad kwalifiseer nie.

* (S) Indien nie as Keur-/Standaardgraad kwalifiseer nie, word (D) + (A) gebruik.

* (T) Indien nie as Keur-/Standaardgraad kwalifiseer nie, word (B) + (A) gebruik.

* (U) Indien nie as Keur-/Standaardgraad kwalifiseer nie, word (F) + (A) gebruik.

* (W) Indien (S), (T) en (U) nie as Diverse Graad kwalifiseer nie as gevolg van pitte op die 6,00 mm-

gleufsif, word (H) en (W) gebruik.

Let wel: Rolspelers in die grondbonebedryf gebruik produsenteriglyne en aangepaste kontrak-

voorwaardes en nie noodwendig die regulasies soos afgekondig in die

Staatskoerant

van

7 Oktober 2005 nie.

Skrywer: Wessel Lemmer, Senior Ekonoom: Marknavorsing, Graan SA

Pitte/Peule

% Toelating

Maks

Min

Pers

Pitte in pan

W*

Ongesond in pan

X

Ongesonde hele monster: D+J+P+X Y

20

PERS TOTAAL: D+L+O+Q+W Z

TOTAAL IN MONSTER: G+V+Z of

(V+Z)

100

100

Vervolg van bl. 115

Gradeer jou graanprodukte in ‘n kits!

Safex-graaddifferensiale vir 2014/2015

In

Tabel 1

word die graaddifferensiale vir koring tydens die 2014/2015-bemarkingsjaar soos deur

Safex afgekondig, verskaf. Die differensiale is geldig vanaf 1 Oktober 2014 tot 30 September 2015.

Markdeelnemers word daaraan herinner dat die differensiale slegs vir fisiese lewering geld indien

‘n termynkontrak nagekom word om standaardisering van die koringkontrak te fasiliteer. Graad-

differensiale in die kontantmark kan dus hiervan verskil.

Tabel 1: Graaddifferensiale vir koring vanaf 2013/2014- tot 2014/2015-bemarkingsjare:

Graad

2013/2014

R/ton

2014/2015

R/ton

B1

B2

135

145

B3

270

290

Die JSE is vir die berekening van die graaddifferensiale tussen koring verantwoordelik. ‘n

Vasgestelde metodiek, wat deur die Advieskomitee goedgekeur word, word vir die berekening

daarvan gebruik.

Skrywer: Wessel Lemmer, Senior Ekonoom: Marknavorsing, Graan SA

Produsent-graderingsriglyne vir grondbone (vervolg)