In third place is the photo of Marina Pierneef of Bapsfontein with her
photo “So lyk die plaaslewe bo-op die kruin van die Sanipas
in Lesotho”.
Kobus Sutherland from Hopetown’s
photo “’n Lusernland word sommer
gou kafgedraf met hierdie lusernsnyer”
made him December’s first place
winner of R1 000. It was also the last
opportunity for photographers to enter
their photos for the theme “Modern
agriculture in action”.
3
rd
RELEVANT
Photo competition
Finalists in a head-
to-head battle
W
ow, what a feast of photos! The
new photo competition started on a
particularly high note with an array
of entries! It was difficult to choose
a winner this month, with the finalists in a head-
to-head battle…Congratulations to the winners!
The judges look forward to all the amazing and
creative photos over the next few months portraying
the new theme “Farm life”.
SA GRAAN/GRAIN
EDITORIAL STAFF
Franco le Roux from Swellendam’s photo “Oggendstond het goud
in die mond” scored a second place. Photo taken between Caledon
and Villiersdorp.
2
nd
Kos en wyn (en goeie geselskap)
“trou” met mekaar
ESTIE DE VILLIERS,
redakteur,
SA Graan/Grain
E
en groot bederf – só sal al die land-
boujoernaliste wat in November
verlede jaar die jaarlikse Pinotage-
mediatoer van Absa AgriBesigheid
meegemaak het, dié toer beskryf.
Besoek is vanjaar afgelê aan die Stellen-
bosch en die Breedekloof wynvallei-area.
Breedekloof word beskryf as die “Valley
of the slow-ripening vines” – dit bestaan
uit Rawsonville, Slanghoek, Goudini en die
Breederivier-areas.
Die Absa Top 10 Pinotage-
wyne van 2014 was:
Allée Bleue 2012
Bellingham Bush Vine 2013
Beyerskloof Diesel 2011
Delheim Vera Cruz Estate 2012
Diemersdal Res 2013
Rijk’s Res 2010
Simonsig Redhill 2012
Spier 21 Gables 2012
Wildekrans BS Res 2012
Windmeul Res 2013
1: Op Neethlingshof is die media per sleepwa en trekker tot in die wingerd geneem waar die
wynmaker, De Wet Viljoen, hulle meer vertel het van die wynmaakproses. Gaste het hier ook
die geleentheid gehad om ‘n “
flash food and wine paring
” te doen – waar sekere disse saam met
sekere wyne voorgesit is.
2: ‘n Blok pinotage is op Coenie Stofberg se plaas besigtig en ‘n glasie wyn geniet, terwyl uni-
Wines Groep se keldermeester, Nicolaas Rust, die media meer vertel het oor hulle wyne. Bennie
Wannenburg (bestuurslid van die Pinotage Assosiasie), Nicolaas, Gerrit van Zyl (kelderbestuurder
van Botha Kelder) en Melody Botha (hoof uitvoerende beampte van Breedekloof Wyn en Toerisme)
glimlag breed vir die kamera. (Het jy geweet dat dit tot R200 000/ha kos om ‘n nuwe blok wingerd
te vestig?)
3: Op Deetlefs Estate het die gaste by ‘n deftig gedekte tafel aangesit en verskillende kelders van
die omgewing se Pinotage wyne met verskillende geregte ge
pair
.
4: Die jaarlikse Pinotage Assosiasie se jaareindfunksie, wat by Goudini Spa plaasgevind het, is ook
bygewoon en gaste het die geleentheid gehad om die Absa Top 10 Pinotages 2014 en Perold Absa
Cape Blend wyne te proe.
1
2
3
4
Februarie 2015
62