TERUGBLIK
NAMPO 2017
Spesiale
15
Rentmeesterskap beteken
om die beste tegnologie
na die volgende generasie
oor te dra. Dit is belangrik
om ’n toevlugsarea aan te
plant, want dit voorkom
die natuurlike opbou van
weerstand en beskerm
die tegnologie.
Oes die voordele van
YieldGard
®
en
YieldGard
®
II
-tegnologie en
plant jou toevlugsarea aan!
Monsanto, YieldGard
®
en YieldGard
®
II is
geregistreerde handelsname van Monsanto
Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,
Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Tel: +27 11 790-8200
Faks: +27 11 790-8350
www.monsanto.co.zaA15483/SG
JY KAN ’N VERSKIL MAAK!
Sáám kan ons die tegnologie
beskerm en die toekoms verseker.
Simon Ssgaarekwe en KCAV Sehume van Thaba Nchu en Danster
Pampiri van Sannieshof in die Noordwes Provinsie geniet iets te
ete in die heerlike agtermiddagson.
Hier is geen tyd vir voete op die tafel sit nie! Van links is Charonike Nel
(stasiebestuurder en omroeper,
Graan SA Radio
), Neil Koegelenberg
(omroeper,
Graan SA Radio
) en Divan van Wyk (vervaardiger) druk besig
om direk vanaf NAMPO uit te saai.
Produsente van regoor Afrika het die geleentheid benut om die NAMPO
Oesdag saam te besoek: Murenga Mwimali en Stephen Mllyo (beide
van Nairobi, Kenia), Kingstone Mashingaidze (LNR-Graangewasse,
Potchefstroom), Lewis Machida (Harare, Zimbabwe) en Sylvester Oikeh
(Benin City, Nigerië).
Marlene en Mariana Swanepoel het ‘n draai by die Engen-museum
gemaak. Hier wys Marlene vir Mariana hoe lyk ‘n Massey Ferguson
35 (1956 - 1964).
Fotobeeld van NAMPO 2017