nedbank.co.za
Jou kliëntediensspan by Nedbank staan onder leiding van ’n ervare verhoudingsbestuurder wat aan jou besigheid toegewy is
en deur ’n landbouspesialis met deeglike kennis van jou plaaslike omgewing ondersteun word. Ons bied ’n reeks oplossings wat
volgens die behoeftes van die landboubedryf doelgemaak word en fasiliteer transaksies vir swart ekonomiese bemagtiging om
volhoubare groei van hierdie besighede te verseker.
Stuur aan ons ’n e-pos by
agriculture@nedbank.co.za.GEBEUR
GROEI IN DIE
LANDBOUSEKTOR
12422/A
LAAT
Nedbank Beperk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
Van die landery tot die linguettine en als tussenin.