SA Graan April 2014 - page 19

Administrateur bedankvir bydrae
totwintergraanbedryf
‘n Oorkonde is namens die graan-
produsente van Suid-Afrika, tydens
Kongres, aan Awie Coetzee, admi-
nistrateur van dieWintergraantrust,
oorhandig. Louw Steytler (voorsit-
ter: Graan SA) het die oorhandiging
behartig. Die oorkonde is in erken-
ning aan Coetzee vir diens aan die
Wintergraanbedryf sedert 1971,
met besondere vermelding van sy
bydrae tot die deregulering van die
bedryf en die vestiging van dieWin-
tergraantrust. Waardering word hiermee betuig vir sy dienste as admini-
strateur van die Trust asook die rig van heffings ter befondsing van navor-
sing en inligting inbelang vandiebedryf.
HAPPEN
AGRICULTURAL
SECTORGROWTH
MAKING
From thewheat field to the fettuccine
andeverything inbetween.
Your client service team at Nedbank is led by a skilled relationshipmanager who is dedicated to
yourbusinessandsupportedbyanagriculturespecialistwhohas indepthknowledgeof your local
environment.Weoffer a rangeof solutions tailored to theneedsof theagri-industryand facilitate
black economic empowerment transactions to ensure sustainable growth of these businesses.
Email usat
.
nedbank.co.za
NedbankLimitedRegNo 1951/000009/06.Authorised financial servicesand registeredcredit provider (NCRCP16).
10145
Geluk, Ian!
Die Mielietrust gee jaarliks tydens
Kongres erkenning aan die ontwik-
kelingskoördineerder (van Graan SA
se Graanprodusentontwikkelingspro-
gram) van die streek waaruit die
Graan SA/AbsaOntwikkelende Graan-
produsent van die Jaar aangewys
word. Die Ontwikkelende Graanpro-
dusent van die Jaar, Maurice Boki, het
verlede jaar uit Ian Househam van die
Oos-Kaap se streek gekom. Hier wens
JanniedeVilliers (uitvoerendehoofbestuurder:GraanSA) vir Iangeluk.
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
Erkenningaan topmielie-
uitvoerbestemmingsgegee
A
s ‘nblykvanwaarderingaandie landewat diemeesteSuid-
Afrikaansegraan in2013/2014aangekoophet, hetGraanSA
tydens Kongres aan die verteenwoordigers van Japan en
Taiwan elkeen ‘n toekenningoorhandig.
Japan het vir die bemarkingsjaar 596 315 ton en Taiwan 168 680 ton
mielies vanaf Suid-Afrika ingevoer.
STIEDEVILLIERS,
redakteur:
SAGraan/Grain
LouwSteytler (voorsitter:
Graan SA) oorhandig die
sertifikaat aan Tomohide
Yamada van die ambas-
sade van Japan.
ShihCheng-maw vandie
Taipei skakelkantoor in
Suid-AfrikaneemTaiwan
se toekenning van Louw
Steytler, links, in ont-
vangs.
1...,9,10,11,12,13,14,15,16,17,18 20,21,22,23,24,25,26,27,28,29,...92
Powered by FlippingBook