SA Graan April 2014 - page 12

LEDE-LANDSKAP
LIANASTROEBEL,
ontwikkelingskoördineerder, Graan SA
Bekendstellingsfunksiegehouvir
Wes-Kaapkantoor
d
ie Graan SA Wes-Kaap kantoor het op Dinsdagaand,
11Februarievanjaar, ‘nsuksesvollebekendstellingsfunk-
sie in die Paarl aangebied. Die geleentheid is deur ver-
skeie bedryfsrolspelers, insluitend landboubesighede,
banke, verteenwoordigers van die Departement van
Landbou asook diemediabygewoon.
Die doel van hierdie geleentheidwas om rolspelers in die bedryf in
te lig oor die funksies en verantwoordelikhede van Graan SA in die
Wes-Kaap en om nouer samewerking tussen Graan SA en hierdie
instansies tebewerkstellig.
Mnr Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA) het
al diegastehartlikwelkomgeheet. Hyhet ook syagtingaangedui vir
dieWes-KaapseDepartement van Landbou, Bosbou en Visserye en
hul geluk gewensmet diegoeiewerkwat hul doen.
MnrAndriesTheron (visevoorsitter:GraanSA) het ‘ndeeglike agter-
grond geskets aangaande die oorsprong van die kantoor en ver-
duidelik hoe produksie en so ook die behoefte aan plaaslike dienste
tot so ‘n mate gegroei het ten einde ‘n kantoor in dié provinsie te
regverdig.
Theron het ook die belangrikheid van samewerking tussen plaaslike
rolspelers indiebedryf sterk beklemtoon.
Verdere positiewe samewerkingsmoontlikhede het uit die geleent-
heidgespruit.
12: Tydens diebekendstellingsfunksie vanGraanSA seWes-Kaapse kantore.
13: Bydiegeleentheidwas: ToitWessels, LianaStroebel, JanniedeVilliers, LouwSteytler,MelerciaKotze enAndries Theron, almal vanGraanSA.
14: Die geleentheid is deur verskeie bedryfsrolspelers insluitend landboubesighede, banke, verteenwoordigers vandieDepartement van Landbou, Bos-
bou enVisserye asookdiemediabygewoon.
10
April 2014
12
14
13
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10,11 13,14,15,16,17,18,19,20,21,22,...92
Powered by FlippingBook